Moord en seksuele aanranding is twee van die kontakmisdade wat binne ’n tydperk van drie maande in die Oos-Kaap toegeneem het.
Die DA in die Noord-Kaap doen ’n beroep op die polisie in Kimberley om patrollies by misdaadbrandpunte op te skerp.
Twee gevangenes het Donderdag uit ’n tronk in Malmesbury ontsnap en is weer dieselfde middag gevang.
Kyk ’n ou so na die rugby wat in die Pro14, die Engelse Premierliga en die Sesnasies-reeks in Europa opgedis word, gaan daar ’n siddering langs die ruggraat af as jy dink dat ons spanne binnekort met dié manne moet kragte meet.
Daar gaan ’n dag kom wanneer die Pumas nie meer die knie buig voor swak besluitneming en bottervingers nie. En daardie dag gaan die sogenaamde groter spanne lang trane huil.
Wanneer Nicci Oosthuizen (17) haarself voorstel, sal jy nie sommer dink dat sy met ’n besonderse stukkie geskiedenis agter haar naam pronk nie.
Hoe raak die staat se nuwe begroting jou wanneer jy jou belasting uitwerk? Hier is van die belangrikste punte as ’n gids vir wanneer jy volgende jaar jou belastingopgawe invul.
Suid-Afrika is van die mees skeptiese lande ter wêreld as dit by 5G-tegnologie kom.
Die nasionale oesskattingskomitee het bekend gemaak dat hy vanjaar ’n rekordoes vir die meeste somergraangewasse verwag en dat ’n groter mielie-, peulgewas- en sorghum-oes as verlede jaar te wagte kan wees.
Beeld-spotprent: 27 Februarie 2021
Die Burger-spotprent: 27 Februarie 2021
Soms gebeur dit dat dit nie bloot individue is wat heldhaftig optree of as morele voorbeelde dien nie, maar ’n hele dorp of gemeenskap. ’n Voorbeeld van ’n gemeenskap waarvan dit nié gesê kan word nie, is die fiktiewe dorpie Dogville, soos verbeeld i
Dave Cousins, die sanger van die Britse rockgroep Strawbs, sê hy kan nie wag om weer die land te besoek nie.
“Ek het nooit weggestap nie, dit was eerder ’n besluit om terug te staan en nie weg te stap nie.” Só sê prins Harry oor sy besluit om as senior koninklike terug te staan en ’n nuwe lewe vir hom en sy gesin in Amerika te bou.
Die akteur Dean John Smith vertolk nié die rol van tamatiesous in die kykNET-speelfilm Sousie nie, maar dit keer hom beslis nie om met ’n skaterlag daaroor te grap nie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Magoebaskloof. Maggies, man, dis nou een van daai plekke wat jou laat voel asof jy pens en pootjies binne-in ’n Ben Venter-boek beland het, met Waterbobbejaan wat straks besig is om jou deur die boomvarings te bekruip.
’n Jaar gelede het die wêreld veilig gevoel en het ons die buitelug aangedurf sonder om twee keer te dink.
Wanneer hy op die sportveld uitdraf, kyk mense twee keer om seker te maak dat dié kranige rugby-, krieket- én hokkiespeler dit werklik met ’n prostese regkry.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.