’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die bestuurder van die Porsche Cayenne wat ’n kaper Donderdagaand doodgeskiet het, ’n rede gehad het om sy vuurwapen se sneller te trek.
’n Stoeiery met ’n gewapende man het tot die dood van ’n Oos-Kaapse polisiebeampte gelei.
’n Babameisie wat verlede week in ’n kamer by ’n verlate lodge buite Mahwelereng naby Mokopane in Limpopo verwurg is, sou Sondag nege maande oud gewees het.
'Hy (Malinga) was nie die mees stylvolle vegter nie, hy was net my bogeyman.'
Daar is gerugte dat die omstrede voormalige Wallaby-ster sy terugkeer beplan.
'Hulle gaan ’n ander span wees met hom in die geledere.'
Binnelandse wynverkope het in die jaar tot einde November met 21% of 78 miljoen liter gedaal.
Die goudprys gaan waarskynlik weer vanjaar styg, maar nie soveel as in 2020 nie, raam die Wêreldgoudraad.
Eskom het Maandag nog tot 23:00 beurtkrag toegepas, en die netwerk lyk maar wankelrig.
In my vorige rubriek het ek gevra dat besin word oor die datum vir die heropening van skole.
Met die jare saam het ek al ’n menigte aangrypende stories by lesers gehoor.
Die Burger-spotprent: 19 Januarie 2021
Die eerste keer in die byna 100 jaar van die Oscars se bestaan sal twee Jean Hersholt- humanitêre pryse oorhandig word en nie net een nie.
“Dalk lê die geheim van ’n gewilde musiekvideo daarin om ’n kat deel daarvan te maak.”.
Thomas Markle, vervreemde pa van Meghan, hertogin van Sussex, beplan volgens ’n eksklusiewe berig in die Britse poniekoerant The Sun ’n dokumentêre program oor sy en Meghan se lewe.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Personeel van die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital kon daarin slaag om tien muskeljaatkatte wat die afgelope paar maande hier opgeneem is, suksesvol groot te maak.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
’n Groep breiers van Suid-Afrika se poging om die grootste Springbok-kombers te brei en ’n wêreldrekord te verbeter, vorder goed.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.