Twee wildbewaarders is in ’n natuurreservaat in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Die polisie in Kaapstad het die dienspistole van die polisielede wat onlangs in Kraaifontein doodgeskiet is in ’n huis in Khayelitsha gekry.
’n Vrou van Derby in die Noordwes is byna deur drie plaasaanvallers verkrag toe hulle agtergekom het sy het ’n boodskap om hulp uitgestuur.
Nie vir die eerste keer nie is die werk van die bekende sportsielkundige Henning Gericke uitgelig as ’n groot faktor in die welslae van ’n sportspan.
Juis omdat dit vir Suné Luus en haar Protea-vrouekrieketspan belangrik is om die naweek met ’n sege in hul eerste wedstryd teen Indië te begin, sal dit hulle baat om die horlosie so effens terug te draai.
Die rugbyspan van die Chiefs het Vrydag sy tiende agtereenvolgende nederlaag gely, terwyl die Western Force daarin geslaag het om dieselfde onaangename mylpaal net-net te vermy.
Die Nedbank-groep, wat die gelyknamige bank besit, verwag sy basiese wins per aandeel gaan vir die boekjaar tot einde Desember met tussen 69% en 74% daal vergeleke met die ooreenstemmende tydperk.
Eskom verduidelik hoekom jy die ligte nou al 22 dae lank dag en nag sou kon brand (as jy sou wou).
Die Suid-Afrikaanse Inligtingsreguleerder (IR) saai onnodig paniek met sy voorgestelde teenkanting van WhatsApp se privaatheidsbeleid.
Van ’n kleuter met bokstertjies langs die baan tot ’n 18-jarige tennisster, wat reeds sewe internasionale titels agter haar naam het, is Delien Kleinhans van Bloemfontein se visier nou op kishoue in Amerika.
Hy was heeltemal oorrompel toe hy as student R2 by ’n plate-biblioteek betaal het om twee van JJ Cale se langspeelplate uit te neem, skryf Valiant Swart.
Die moontlikheid van ’n beter toekoms vir Suid-Afrika is onwaarskynlik, maar dit is nie onmoontlik nie, sê Tony Leon aan Murray La Vita.
Kunstenaars het reeds koffie, lugtyd, muffins, wegneemetes en bemoedigende boodskappe van steun gestuur na ’n handvol van hul kamerade, wat sedert Woensdag ’n sitstaking in die Nasionale Kunsteraad se kantoor in Johannesburg hou.
Die sanger Mathys Roets tree Saterdag in die eerste van ’n reeks tuinkonserte op wat Lefra Produksies in Springs aan die Oos-Rand aanbied.
Sinspeel Meghan, hertogin van Sussex, daarop dat sy en prins Harry dalk hul titels kan verloor?.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Lig jou ken en ken jou Lig. Magé Troskie, hoofmeisie van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) in Bloemfontein, se boodskap aan die skool se gr. 8's is 'n internetsensasie.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Op Maandag 8 Maart word Internasionale Vrouedag gevier. Met geweld teen vroue wat toenemend groei, is dit baie belangrik om bewustheid te skep en die dag te ondersteun.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.