Meer as 250 mense is in die Tuinroete vasgetrek vir oortredings van die Wet op Rampbestuur en ander misdrywe soos die besit van dwelms.
’n Polisiesersant van Tweespruit in die Vrystaat is in hegtenis geneem nadat hy sy vriendin na bewering verkrag het.
Betogers het Dinsdagoggend in Gqeberha binne drie ure twee passasiersbusse en drie vragmotors aan die brand gesteek.
Op die jeugdige ouderdom van 21 het die Franse fietsryer Théo Nonnez weens uitbranding besluit dat sy dae as beroepsryer iets van die verlede is.
Die Suid-Afrikaanse franchises se deelname aan die Reënboogbeker-kompetisie in Europa lyk taamlik vergesog, maar dit is nie ’n fokuspunt by Loftus Versfeld nie.
Die Russiese tennisspeler Daniil Medvedev is Maandag positief vir die koronavirus getoets en is aan die Monte Carlo-meesterstoernooi onttrek.
Lift, Suid-Afrika se jongste lugdiens, het Maandag aangekondig dat honde nou saam met hul eienaars mag vlieg. Maar nie alle honde is ewe welkom nie.
Eskom het pas aangekondig beurtkrag begin om 21:00.
’n Voëlgriepvirus het in Gauteng uitgebreek, maar toetse moet eers gedoen word om vas te stel of dit die uiters aansteeklike H5N8-virus is.
Ek was die kringbestuurder van Stellenbosch toe ’n nuwe skool vir die Kayamandi-hoërskool gebou is.
Israel het ’n ingewikkelde geskiedenis met Afrika, ’n vasteland waar daar ook gevestigde belange in die Palestynse saak is, skryf Jo-Ansie van Wyk.
Suid-Afrikaners wil voortdurend weet of godsdienstige instansies in die algemeen en die kerk in besonder heeltemal uit die openbare arena teruggetree het, skryf Nico Botha.
Die eerste aanbieders vir vanjaar se Oscaraand op 25 April is bekend gemaak.
Met die eerste oogopslag herinner die skildery aan dié van ’n Nederlandse ou meester. Maar die kunstenaar se naam onder in die hoek strook nie met daardie era nie.
Vier beeldskone, suksesvolle vroue – kindervriende wie se paaie as volwassenes weer kruis – het ou wrokke om uit die weg te ruim soos nuwe vyandigheid opvlam.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Kaapse hond met ’n voorliefde daarvoor om in ’n motorfiets se syspan saam deur die strate te jaag en die wind in sy pels te voel is besig om ’n trekpleister by sy eienaar se toerisme-onderneming te word.
Sonder enige vorige ondervinding het Ellen Myburgh van Gqeberha (Port Elizabeth) met die kroon as Mej. Tiener Suid-Afrika 2021 weggestap.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.