Die polisie soek na ses mans ná ’n gewapende rooftog Woensdagaand by Foschini in die Capegate-winkelsentrum in Brackenfell.
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga is Woensdag borgtog geweier en moet op 17 Mei weer in die hof vir kommersiële misdade in Mbombela verskyn wanneer haar verhoor sal begin.
Tegnici van City Power het Woensdagaand op die lyk van ’n man afgekom toe hulle uitgeroep is om te kyk wat ’n kragonderbreking in die Wes-Randse woonbuurt Fleurhof veroorsaak het.
“Ons kan krieket vandag red.”.
’n Stewige vertoning in die skrums het die grondslag vir die Noordwes-Universiteit (NWU) gelê om sy eerste wedstryd in die tweede fase van die Varsitybeker-rugbyreeks met ’n sege af te skop.
’n Groot eer het Karla Pretorius, onderkaptein van die Suid-Afrikaanse netbalspan, te beurt geval.
’n Nuwe hoof is uiteindelik aangestel vir die FSCA nadat drie jaar met die aanstelling gesloer is.
Eskom het vandeesweek ’n dringende tender uitgereik om noodsaaklike IT-dienste te bekom nadat Oracle sy dienste gestaak het.
Maande nadat die vermeende baasbrein agter die beleggingskema Mirror Trading International (MTI), wat beleggers glo uit byna R8 miljard geswendel het, spoorloos verdwyn het, is hy voorlopig gesekwestreer.
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en John Steenhuisen sukkel met die juk en intriges van voorgangers, skryf Barnard Beukman.
Kenners meen Kubaanse ingenieurs sal nie Suid-Afrika se waterkrisis kan oplos nie, skryf Jana Marx.
Die omstredenheid rondom die gebruik van ivermektien teen Covid-19 duur voort, skryf Gordon Dent.
Die sangeres Luna Paige bied vanaf 23 April ’n reeks konserte op haar gunsteling-dorpies in die Wes-Kaap aan. Daarna neem sy die grootpad na Gauteng en Noordwes vir optredes daar.
Vier beeldskone, suksesvolle vroue – kindervriende wie se paaie as volwassenes weer kruis – het ou wrokke om uit die weg te ruim soos nuwe vyandigheid opvlam.
Fliekvlooie wat lank reeds geduldig wag vir vanjaar se Oscars-toekenningsgeleentheid kan amptelik die slapies voor die begin van Hollywood se gesogste prysuitdeling op een hand aftel.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Meestersgraadstudent in menslike genetika aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein het nie net die professor ontmoet wat dit moontlik gemaak het dat hy as proefbuisbaba gebore kon word nie, maar hom ook as medestudieleier gehad.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Vir ’n voertuig wat in 2017 Europa se Motor van die Jaar was, sien ’n mens gans te min van Peugeot se pragtige 3008 op ons paaie.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.