Sowat ’n halfuur nadat hulle ’n buitelandse sakeman se bakkie gekaap het, is drie vermeende kapers Dinsdagoggend ná ’n jaagtog deur die strate van Bochabela, Bloemfontein, aangekeer.
Drie mans is in Knysna met gesteelde goedere vasgetrek.
Die identiteit van ’n 19-jarige vrou wie se lyk in Kleinkrantz naby Wildernis gevind is, is nog nie bekend gemaak nie.
Op ’n November-dag in 2003, terwyl ’n rooi Afrika-son agter die bome van die Fancourt Links-gholfbaan buite George begin wegsak het, het Ernie Els en Tiger Woods soos twee swaargewigboksers houe uitgeruil.
Siya Kolisi, Springbok-kaptein, kan ’n merkwaardige jaar in styl afsluit nadat hy benoem is as die BBC se Sportster van die Jaar.
Wanneer die Suid-Afrikaanse vroue-sewesrugbyspan die naweek aan die Kaapstad-toernooi deelneem, sal een van die toeskouers ’n trotse ouma wees wat al die pad van Polokwane gereis het.
Comair het aangekondig die funksies van sy mede-uitvoerende hoofde gaan omgeswaai word.
Erik Smuts is Dinsdag as die nuwe uitvoerende hoof van die verpakkingsmaatskappy Nampak aangekondig.
Eskom verwag dat beurtkrag volgende week vir eers verby gaan wees vir die res van Desember want die meeste fabrieke en swaar nywerhede sal dan vir die Kersvakansie sluit.
Hoekom glo kinders regoor die wêreld aan Kersvader? Is dit miskien volwassenes se skuld? vra Rohan Kapitany.
Swapo het aan die mag vasgeklou in die pas afgelope Namibiese verkiesing, maar die opvatting dat dié party se posisie skynbaar onaantasbaar is, is verpletter, skryf Reinhart Kössler.
All hearts come home for Christmas. Die letters is in rooi geverf op ’n reghoekige metaalplaat met ’n verweerde voorkoms. Anders as al die besonderse Kersversieringe wat sy deur die jare versamel het, is hierdie eenvoudige item die een wat direk tot haar hart spreek.
Selfs kort voor haar laaste dag by RSG het die senuwees die omroeper Christelle van Tonder wéér beetgepak.
Die Roxette-sangeres Marie Fredriksson is Maandag dood.
Vir talle van die studente was die eerste keer wat hulle sneeu gesien het ’n betowerende ervaring. Vir hul Europese gehore, waar die NWU PUK-koor tans toer, hou die koor ewe groot betowering in. Die koor is met ’n hele paar pryse bekroon.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Nadat twee mense die naweek in die water by die Strand in die moeilikheid beland het, het die owerhede mense gewaarsku om versigtig te wees en net op die aangewese plekke te swem.
Maak reg om ál jou blou artikels uit die kas te haal en af te stof. Alles van broeke, jasse, rokke, juweliersware en selfs sitkamerkussings in ’n donkerblou skakering gaan hoogmode wees in 2020.
Phyl-Mari Heyneke van Midstream, die Septemberwenner van Beeld se Bruid van die Jaar, is op 14 September met Allen getroud. Sy vertel meer oor haar groot dag.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.