Gemeenskapsveiligheid in die Oos-Kaap is in die gedrang met die aantal reserviste wat drasties verminder is.
’n Man is Maandag by die Vangate-winkelsentrum in Athlone, Kaapstad, raakgeskiet en glo deur drie verdagtes beroof.
Die polisie soek ’n tweede verdagte in verband met die moord op ’n 95-jarige vrou van Capital Park in Pretoria wat vermoedelik in haar woonplek met ’n plastieksak versmoor is.
Japan se Shigeki Maruyama glo die veelmalige major-wenner Ernie Els kan die Internasionale gholfspan tot ’n sege aanspoor oor die Amerikaners in volgende week se Presidentebeker-toernooi, net soos Peter Thomson in 1998 gedoen het.
Die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging (Saca) het sy aandrang Vrydag dat die direkteure van Krieket Suid-Afrika moet bedank, Maandag herhaal.
Die Blitsbokke kan hulle maar vet smeer vir ’n “uitgeruste” Fidji en Amerika wanneer hulle Saterdag teen dié twee brekers in die Kaapstad-sewestoernooi te staan kom.
Fase 6-beurtkrag geld Maandag van 18:00 af, het Eskom aangekondig.
Nedbank het sy bedrywighede in Malawi aan die MyBucks Banking Corporation verkoop, het die maatskappy Maandag aangekondig.
Beurtkrag is die gevolg van 'n strukturele krisis in die kragbedryf, verduidelik Jesse Burton, energienavorser van die Universiteit van Kaapstad.
Britse eleksie: Waarvoor staan Brexit-party eintlik?
Berigte van dreigemente wat staatsamptenare teen personeel van die ouditeur-generaal se kantoor gemaak het, is ontstellend, skryf Danny Titus.
Daar’s ’n natuurwet wat alle breekslae weerstaan. Met ’n kopie van dié koerant in die hand nader ek die betaaltoonbank by die CNA-winkel op die Kaapstad Internasionale Lughawe. Die produk én die gebabbel onder die verkoopslui is Afrikaans.
Die Netflix-rolprent Marriage Story het die meeste Golden Globes-benoemings ontvang.
Suid-Afrika spog weer met 'n Mej. Heelal, die pragtige Zozibini Tunzi.
Gee jou oor aan prettige ‘time warp’ in Kaapstad
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Watter dieet was die gewildste in 2019? Navorsers kyk na die top-5 diëte van die afgelope jaar.
’n Oudleerling van Boishaai in die Paarl wat in Engeland krieket speel, het Saterdag met ’n Britse vrou in Suid-Afrika getrou.
’n Toename in besoekers aan die Tafelberg-sweefspoor word oor die feestyd verwag en die sweefspoormaatskappy bied ’n beperkte getal kaartjies vir vroegoggendritte aan, voordat die sweefspoor vir die publiek oopgemaak word.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.