Die vermoorde lt.kol. Charl Kinnear het reeds vroeg in September verlede jaar geweet dat sy bewegings deur sy selfoonseine nagespoor word.
’n Man wat na bewering die bestuurder van ’n Porsche Cayenne in Pretoria wou kaap, is Donderdagaand naby die Voortrekkermonument doodgeskiet.
’n Man word gesoek nadat ’n vrou en ’n kleuter se lyke in ’n lodge naby Makopane in Limpopo, gevind is.
Hierdie is amper ’n feëverhaal. Aspoestertjie word genoem, maar sy verdwyn wanneer ’n brandende vliegtuig verskyn.
Die Japanse Rugbyunie (JRU) wil die “wêreld se beste rugbyliga” tot stand te bring en daardeur sy nasionale span een van die bestes ter wêreld te maak.
As dit waar is dat ons lewe voor ons oë afspeel in die oomblikke voordat ons die hiernamaals betree, is dit ’n gegewe dat elke persoon se rolprentrol verskillend sal lyk.
Wonder jy hoekom ons al weer beurtkrag het? Die fout by die Kusile-steenkoolkragstasie se steenkoolvervoerband vandeesweek was die “laaste spyker in die doodskis” by Eskom.
Die Outomobiel-assosiasie (AA) waarsku dat daar ’n groot styging in die prys van brandstof in Februarie op pad is.
Gemmer is die nuwe goud en te midde van al die terugslae van die koronaviruspandemie lag gemmerboere al die pad bank toe.
Dit is iets wat min aandag ná die terreur in Washington DC kry: Die groot kruis wat Donald Trump se skurke op Capitol Hill opgerig het.
Veral aan die begin van die pandemie, tydens die eerste inperking, was spotprente “deel van die vesel van vertroosting” waarop mense staatgemaak het, sê die spotprentkunstenaar Carlos Amato aan Murray La Vita.
Koos Kombuis: ‘Skielik bid ek weer’
Netflix gaan vanjaar 70 nuwe flieks uitreik, ’n ambisieuse projek wat die leemte vul terwyl bioskoopteaters nog gesluit is of nie ten volle kan funksioneer nie.
Sir Simon Rattle, een van die wêreld se bekendste dirigente, sal hom in 2023 as hoofdirigent by die Beierse Radio-simfonieorkes (BRSO) in München, Duitsland, aansluit.
Die rolle is nou omgedraai: Dit is vanjaar nie weer 22 vroue wat meeding vir ’n sjarmante kêrel op The Bachelor nie, maar eerder ’n groep mans wat koer agter ’n vrou aan op The Bachelorette.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Will Mostert, wat onderwys gee in Taipei, Taiwan, het hierdie storie oor ’n rugbywedstryd tussen Thaba Nchu en Tweespruit in 1975 geskryf.
Op 16 Januarie 1971 is die Kaap tot stilstand geruk deur seiljagkoors en 50 jaar later kan jy steeds die impak van die eerste wegspring van die Kaap-na-Rio-wedvaart voel.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.