Die vermoorde Anele Hoyana (40) word in ’n tydelike beskermingsbevel daarvan beskuldig dat hy sy suster met die dood gedreig het en dat sommige familielede, waaronder sy sieklike ma, bang was vir hom.
Die vermeende leier van die Hard Livings-bende, Tauriq “Ballie Tips” Solomons, is Donderdagmiddag in Westridge, Mitchells Plain in Kaapstad, doodgeskiet.
Die polisie in Uitenhage het ná vier dae nog geen deurbraak gemaak in hul ondersoek na die moord op die plaaslike sakeman Costa Panayiotou nie.
Lewis Hamilton en John Elkann, voorsitter van Ferrari, het gesels, maar gerugte oor ’n nuwe tuiste vir die sesmalige Formule Een-wêreldkampioen is voortydig.
Krieket Suid-Afrika (KSA) het Donderdag op die rooi tapyt voor Nathi Mthethwa, minister van sport, verskyn.
Leon Spinks, ’n voormalige swaargewig-bokskampioen van die wêreld, veg tans in ’n hospitaal in Las Vegas vir sy lewe.
MTN skerp in aanloop tot die feestyd sy netwerkinfrastruktuur langs van Suid-Afrika se besigste roetes op.
’n Polisie-ondersoek is aan die gang na die beweerde sabotasie by Eskom wat bygedra het tot die jongste vlaag kragonderbrekings.
Rob Shuter, uitvoerende hoof van MTN, het Donderdag gesê die bevindinge van die Mededingingskommissie oor duur data is nie bindend nie.
Seker nog selde tevore kon ’n skrywer so oortuig gewees het dat die tydsberekening van die publikasie van sy boek so týdig is soos wat Jan-Jan Joubert, skrywer van Gaan Suid-Afrika oukei wees?, die afgelope week moes wees.
Die Suid-Afrikaanse ekonomie krimp in die derde kwartaal. Inflasie is op sy laagste vlak in meer as ’n dekade. Die vervaardigingswese se uitset krimp al vyf opeenvolgende maande, en Suid-Afrika vervaardig in Oktober 2019 minder as in dieselfde maand vyf jaar gelede.
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool het beslis ’n toekoms, en dis ’n Afrikaanse toekoms, het Marna Jordaan, skoolhoof, aan Carla Lewis gesê.
“My hart sê vir my daar is nie ’n liefdesvonk of ’n vuur wat in hierdie stadium tussen my en hom gevoel kan word nie. Ek wil nie deel wees van môreaand se uitstemming nie.”
Die wêreldbekende sanger Leo Sayer het nog altyd die Springbokke in rugby ondersteun en is trots op dié span wat die wêreldbeker gewen het.
Die uitgewer Cecilia Britz (64), wat hygliteratuur en lekkerleesfiksie in Afrikaans “weer sexy” gemaak het, is Donderdag dood.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Twee dinge is belangrik wanneer jy een van Suid-Afrika se grootse versamelaars van rugbytruie is – respek en geduld.
Hy was 19 jaar oud toe hy “in die hartjie van die winter” as ’n karwag in die Port-Elizabethse hawe begin werk het.
Jy kan die Daniell-padstal, so ’n entjie buite Kirkwood as jy van Uitenhage se kant af kom, nie miskyk nie.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.