Die polisie in Limpopo het beslag gelê op verskeie aanvalsgewere wat moontlik in transitorooftogte gebruik sou word.
’n 76-jarige vrou is Donderdag dood in haar slaapkamer in Rondebosch aangetref nadat inbrekers haar blykbaar douvoordag vermoor het.
’n Rower is Donderdagoggend in Marquard in die Vrystaat doodgeskiet en nog een ernstig gewond toe ’n groep rowers wagte wat betalings van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) kom aflaai, beroof het.
Ernie Els sou Donderdag op die eerste dag van die Australiese Ope in Sydney, hoop die ses lede van sy Internasionale Presidentebeker-span wat daar in aksie is, sou hoog vlieg.
Dit wat nou in Suid-Afrikaanse krieket gebeur, kan vergelyk word met die Tsjernobil-kerntragedie in die Oekraïne.
Wat eintlik maar bloot as ’n wekroep in die donker begin het, het nou binne ’n paar dae stukrag gekry om die krieketpubliek van Suid-Afrika te verenig in hul strewe om die spel en alles wat daarmee gepaardgaan reg te ruk.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het amptelik sy vrywillige aansoek om sakeredding by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) ingedien.
Eskom het Donderdag op kort kennisgewing aangekondig hy moet noodgedwonge beurtkrag tot laataand in werking stel weens ’n verlies aan opwekkingsvermoë.
Die app-gegronde taxidiens Bolt het die aantal dorpe en stede waar hy in Suid-Afrika sake doen, verdubbel.
Skielik was die US nie meer ’n plek wat uitsluit nie
Dit lyk soos die uittog uit Egipte namate die een ná die ander karakter die sepie 7de Laan verlaat, skryf Daphne Grundling.
’n Ou uitknipsel het ’n onderwyseres van ’n Oos-Randse skool laat besluit om die pen op te neem oor die rassisme wat hul dubbelmediumskool van ander Afrikaanse skole ervaar.
Die American Film Institute (AFI), wat hom sedert 1967 onder meer beywer vir die bewaring en bevordering van Amerikaanse rolprente en TV-programme, het oudergewoonte weer die jaar se beste vermaak op die groot- en klein skerm aangekondig.
Showmax is gereed om kykers in Desember en Januarie te vermaak met 14 van die beste internasionale reekse.
Jason Momoa, die Amerikaanse akteur wat die rol van die onderwatergod Aquaman in die DC-flieks vertolk, was nie baie gelukkig dat een van sy mede-akteurs op ’n foto ’n plastiekbottel in sy hand hou nie.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die feestyd, wanneer almal jolig en vrolik blyk te wees, kan ’n moeilike tyd wees vir mense met depressie, en ook vir hul geliefdes wat self ondersteuning nodig het.
Teedrink en die bediening daarvan is ’n daaglikse gebruik vir so baie mense wêreldwyd en is ryk aan seremonie en deurtrek van tradisie.
Boervroue wat hul “boks vir ’n boervrou” ontvang het en hoendervelstories oor die toepaslikheid van die inhoud op sosiale media deel, roer vandeesweek die hartsnare.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.