Vier mans, gewapen met messe en skroewedraaiers, het Vrydagoggend ’n bejaarde vrou in haar woonstel in Port Elizabeth oorrompel, vasgebind en beroof.
Die polisie soek nog vyf verdagtes wat glo by die rooftog in die Edenvale High School aan die Oos-Rand betrokke was.
Bheki Cele, minister van polisie, het die polisie Donderdag daaraan herinner dat hulle dodelike geweld mag gebruik.
’n Basketbalspeler (18) wat beskou word as die blinkste nuwe diamant in die sport is Woensdag beseer nadat sy Nike-tekkie in ’n wedstryd ná slegs 33 sekondes geskeur het.
Die sokkerspanne van Cardiff City en Nantes het gemoedere onnodig laat hoog loop met hul openbare dispuut oor die betaling van die oordragfooi van £15 miljoen (sowat R273 miljoen) vir wyle Emiliano Sala.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Daar is geen rede tot kommer dat Showmax sy aanbod van plaaslike en internasionale inhoud gaan verminder sodra MultiChoice aanstaande week as afsonderlike maatskappy op die JSE noteer nie.
’n Permanente registrateur van mediese skemas is ná twee jaar uiteindelik aangestel. Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het dr. Sipho Kabane aangestel.
Die nuwe Samsung Galaxy S10 word vroeg in Maart uitgereik en die prys daarvan is pas bekend gestel. Hier is hoeveel die S10 jou gaan kos kontant sowel as op kontrak.
Brett Murray, die kunstenaar wat die ANC op hol gehad het met sy The Spear-kunswerk van ’n ontblote Jacob Zuma, besin in sy jongste tentoonstelling onder meer oor hoe wit mense hul herkoms en wie hulle is, wegsteek, skryf Murray La Vita.
Suid-Afrika se revolusionêres het hulself in die voet geskiet. Want rykdom kan nie herverdeel word as daar nie meer rykdom is om te verdeel nie, skryf Koos Kombuis.
Mense wat dink Wolfgat in Paternoster is die beste restaurant in die wêreld gaan redelik groot skrik as hulle sien dit is ’n redelike informele restaurant wat met duinekool en bokkoms kook, sê Kobus van der Merwe aan Murray La Vita.
’n Kind leer haar liefde vir taal en musiek by haar ouers. ’n Ouer geniet taal en musiek deur die oë en ore van sy kind. Kom geniet vanjaar se kinderteater-aanbod – vir oud en jonk – by die US Woordfees.
Kom sit aan! Die teatertafel kreun onder die aanbod van drama, satire, nostalgie, humor, patos … en meer.
Oor Dolf van Niekerk.
Die dagtaak van ’n plattelandse land-dros is 'n delikate balans tussen ’n knippie regs-geleerdheid, ’n tikkie ouderwetse logika en ’n groot skeut menslikheid, skryf Julienne du Toit. Foto’s deur Chris Marais.
Daar is min koffiewinkels wat hulle daarop kan roem dat hulle al 23 jaar lank deur dieselfde familie bedryf word, al het hy reeds drie keer van hande verwissel.
Mbombela (Nelspruit) is nie net ’n goeie halfweghuis op pad Krugerwildtuin toe nie, maar met groot gebeure soos die Innibos Kunstefees en die jaarlikse Jock Cycle Classic-fietsren wat daar plaasvind, is ons gedurig op soek na billike en goeie blyplek in die omgewing.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.