Betogers het die N12 naby Warrenton, noord van Kimberley, Dinsdagaand sonder sukses probeer versper.
Sy aanvallers het hom geslaan, gewurg en met kookwater probeer brand terwyl hulle hom ’n white sh*t genoem en daarvan beskuldig het dat hy die grond gesteel het.
Hy sal nie verbaas wees as die voorskrifte van die Wet op Veiligheid vir Sport en Ontspanningsgebeure (Sasrea) nie behoorlik nagekom is by die Moses Mabhida-stadion in Durban nie.
Een van die grootste Springbokke van die moderne era het besluit om sy stewels op te hang.
Die stut Pierre Schoeman, wat daaraan skuldig bevind is dat hy Saterdag op Loftus Versfeld ’n speler van die Rebels gebyt het, het so byna sy laaste wedstryd vir die Bulle gespeel.
Ná slegs een seisoen in die kleure van die Cape Cobras, het die Protea-buksie Temba Bavuma besluit om na die Highveld Lions terug te keer.
Die luukse nuwe eindpunt vir passasierskepe by die Kaapse hawe is nou amptelik voltooi.
Sowat tweederdes van die finansiering wat Eskom teen einde Maart op die finansiële markte ingesamel het, kom van banke en ontwikkelingsfinansierders.
Die SAL het R5 miljard nodig om hom oor die volgende ses maande te dra, het die parlement Dinsdag gehoor. Maar wat is die plan?
In ’n nuwe boek oor stres in die hedendaagse werkplek sê Jeffrey Pfeffer, ’n professor aan Stanford, dis moontlik om jouself dood te werk.
Sy het in die dae van apartheid baie vrae gevra, maar het nooit daarmee opgehou nie en doen dit tot vandag nog, het Patricia de Lille aan Ruda Landman gesê in dié uittreksel uit Tell Me Your Story.
Die regering, sakewêreld en vakbonde se soeke na ’n ooreenkoms om die ekonomie weer op dreef te kry plaas die kollig weer op Nedlac, skryf Andries Bezuidenhout.
Jannie Moolman en Corlea Botha het hul stempel as soliste afgedruk lank voordat hulle as sangpaar begin optree het. Deesdae betower hulle gehore met hul operastemme en verhoogsjarme, maar dit beteken nie dat hulle hul sololoopbane agterweë laat nie.
Sowat sewe jaar gelede het Pieter Toerien en Paul Warwick Griffin op Mathilda verlief geraak. Die twee het op besoek aan Londen Matilda the Musical in die Cambridge-teater gesien en het dadelik begin planne maak om dit na Suid-Afrika te bring.
“Die marimba-projekte is vir my ’n vreugdevolle ervaring – soos om op die rug van ’n swewende geluksvoël te vlieg!”.
Vandag publiseer ons die laaste babas, die April-babas, in vanjaar se Baba van die jaar-kompetisie.
Dis skoon onmoontlik om Walvisbaai slegs vir ’n dag te besoek, want daar is soveel om te doen en sien.
Wanneer jy Swakopmund besoek, doen jouself ’n guns en gaan op ’n lewende woestyntoer.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.