Die polisie is op soek na vier mans in ’n wit Uno wat betrek word by die moord op Langley Goosen (50), ’n bekende insleepvoertuig-eienaar van Athlone.
Die aanval op die brandweerstasie in Gugulethu, Kaapstad, het glo gevolg op die sloping van onwettige wonings by ’n plakkerskamp deur wetstoepassers van die Kaapstad metroraad.
’n Boer in Brits, Noordwes, is ernstig beseer in ’n plaasaanval Sondagoggend.
Mignon du Preez en Suné Luus was Sondag op Potchefstroom aan die stuur van sake toe die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan die derde eendagwedstryd teen Sri Lanka op ’n drafstap met ses paaltjies gewen het.
Die Proteas sal Maandag uitvind of Vernon Philander reg sal wees om van Donderdag in die tweede kriekettoets teen Sri Lanka te kan speel.
Al die bepalings, uitslae en puntelyste van die Superrugby-reeks op een plek.
Terwyl Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Sondagoggend in ’n televisie-onderhoud gesê het die regering skuld Suid-Afrikaners ’n antwoord oor hoekom multimiljardrande se projekte by Eskom gefaal het, het Solidariteit aangebied om te h
Skerp vrae oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die voorgestelde kragstasie in Limpopo wat deur Chinese gebou gaan word, is uit DA-kringe geopper.
'n Wetsontwerp oor groter deursigtigheid en beter bestuur by die Openbare Beleggingskorporasie word in die week deur die parlement oorweeg.
Die versoeking is groot om apokalipties te raak oor die huidige stand van sake in die land. In frases soos: dis maak of breek; ons is by die kruispad; die afgrond wink; nog een verkeerde stap en ons is in ons maai.
Phil Zaayman (78), stigterslid van Rapport in 1970 en die koerant se sportredakteur vir 21 jaar, is onlangs aan demensie in Hermanus oorlede.
Ons hou nog die ligte aan, tot... sê David Sipunzi, hoofsekretaris van die National Union of Mineworkers ná ’n week van spiere bult en beurtkrag.
Die popster Katy Perry en rolprentster Orlando Bloom is uiteindelik verloof.
Die kwessies en temas in Maretha Maartens se nuwe Bybelroman oor die kinderlose Sara en Abraham voel bekend, maar bly aangrypend, skryf J.B. Roux.
Al sterf die nimfagtige, nimfomaniese skrywer Anna Neethling reeds op die eerste bladsy van Carina Diedericks-Hugo se elegante misdaad-debuut, ‘Karaktermoord’, kan geen van die ander karakters die verwoestende nadraai van haar lewe vryspring nie, skryf Deborah Steinmair.
’n Dekade gelede het die Sweedse motorbedryf gesukkel. Die momentum wat Volvo intussen opgebou het, is egter verstommend. Egmont Sippel het die top-XC60-diesel- en -petrolmodel bestuur.
Ek wil elke oggend wakker word met wit vars linne wat teen my vel streel, ek wil luilekker uitstrek en my voete kinderlik van die hoë bed gooi, maar hulle moet nie aan die vloer kan raak nie.
Die Peloponnesiese skiereiland is ’n skatkis vol antieke ontdekkings en Griekse gode, skryf David Meades.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.