Sewe mans is agter tralies in verband met 'n rooftog by die Mainstream-winkelkompleks in Houtbaai in Kaapstad.
Noordwes se gesondheidsdepartement het vandeesweek ’n nuwe departementshoof aangestel nadat sy voorganger die trekpas gekry het weens beweerde ongerymdhede van miljoene rand.
Die familie van Shyam Premjee (36), ’n bekende sakeman van Louis Trichardt, is rasend van kommer nadat hy Vrydagoggend ontvoer is.
Justin Rose geniet ’n voorsprong met ’n enkele hou voor die Meesters-debutant Will Zalatoris en Brian Harman ná afloop van die tweede ronde by die Augusta National-baan.
’n Strafdoel in ekstra tyd deur Damian McKenzie het Saterdag die Chiefs hul eerste oorwinning in ses pogings oor die Highlanders gegee met 26-23 in die Superrugby Aotearoa-reeks.
AB de Villiers se kolf was Vrydagaand veelseggend in die Royal Challengers Bangalore (RCB) se oorwinning met twee paaltjies oor die Mumbai Indians in die openingswedstryd van die Indiese Premierliga (IPL).
Met die ontwrigting van 2020 agter die rug, is dit nou ’n goeie tyd om ’n bestekopname van jou geldsake te maak.
Jy sweet dalk figuurlik vir jou salaris - maar dié ouens sweet letterlik. Kyk net hoeveel geld maak fiksheidsghoeroes deur oefenwenke op sosiale media.
Selfs as jy uitsien na die einde van jou werkslewe, kan die idee van aftrede vreesaanjaend wees. Maak dit só makliker.
“My letter to my hair: Our hair is our calling card. It’s the first thing people see when they meet you. Like it or not, first impressions count. And only women with long flowy hair were the ones with the good careers, the good husbands, the good friends.
Op 12 April 1961 het maj. Joeri Aleksejewitsj Gagarin die wêreld verstom toe hy die eerste mens geword het wat ’n suksesvolle ruimtevaart onderneem, skryf Gustav Hendrich.
Dit is ’n verhaal so reg uit ’n sprokie. ’n 13-jarige prinses ontmoet ’n blondekop-vlootoffisier en het daarna oë vir niemand anders nie.
Familie, vriende en kollegas van die geliefde sanger Alvon Collison, beter bekend as Mr. Showbiz, gaan ’n aanlyn konsert aanbied op die dag dat hy 80 jaar oud sou word om sy lewe en werk te huldig.
Die Amerikaanse kletsrymer en akteur Earl Simmons (50) is Vrydag aan ’n hartaanval dood.
Vier beeldskone, suksesvolle vroue – kindervriende wie se paaie as volwassenes weer kruis – het ou wrokke om uit die weg te ruim soos nuwe vyandigheid opvlam.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Jy gaan nie sommer ’n beter plek as die Overbergse ougatdorpie Stanford vind om jou verhouding met moederaarde te hernu nie. Boonop kan jy ook jouself oorgee aan aardse plesiertjies soos uitstekende wyn en fynproewerskos.
Donderdag 15 April is Wêreldkunsdag en is daar 'n beter plek om dit te vier as in 'n beeldhoutuin? Verkwik jou gees en siel in een van die beeldhoutiine en -bestemmings in Suid-Afrika.
Die dood van Simoné le Roux (16), ’n tienermeisie van Kimberley, laat Noord-Kaapse ouers wonder of hulle werklik verstaan waardeur kinders gaan te midde van die pandemie.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.