’n Man is Dinsdag doodgeskiet toe hy en ’n makker glo in die vroeë oggendure by ’n motorhuis in Tongaat in KwaZulu-Natal wou inbreek.
“Ek bel net om te groet, ek gaan terug na my eie land toe.”
’n Verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal ná ’n skietery Dinsdag buite die Isipingo-poskantoor in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal.
Die Duitse sokkerster Mesut Özil sal gedy in ’n omgewing waar hy na waarde geskat en verwelkom word.
Die Davisbeker-eindtoernooi sal vanjaar oor 11, plaas van sewe dae, gehou word en die kans is goed dat wedstryde in drie verskillende stede aangebied sal word, het die Internasionale Tennisfederasie (ITF) Maandagaand bevestig.
Die Cheetahs se Tian Schoeman het Dinsdag die eerste keer by sy nuwe span, die Engelse rugbyklub Bath, vir oefening aangemeld.
Medscheme en Discovery Health ontken steeds ten sterkste dat hulle teen swart dokters diskrimineer in ondersoeke na bedrog.
Jet, die nuweling in die stal wat ook Foschini insluit, het die klerewinkelgroep se syfers oor Kersfees ’n enorme hupstoot gegee, selfs al het verkope by Jet self gestagneer.
Sakeliggame is bekommerd dat bedrog met die verskaffing van entstowwe gaan insluip – soos gebeur het met die verkryging van beskermende toerusting.
Ouers is tereg ontstoke oor die praktiese implikasies nadat skole se heropening met twee weke uitgestel is weens Covid-19.
In 1985 het die Nederlandse teoloog wyle Harry Kuitert ’n opspraakwekkende boek geskryf met die titel Alles is politiek maar politiek is niet alles.
Dit gons behoorlik nadat onderwysowerhede ingestem het tot gesondheidsowerhede se versoek om skole twee weke later as beplan te laat open vir 2021 se eerste kwartaal, sodat die oorlaaide gesondheidstelsel onder die tweede vlaag van die pes nie onder groter druk kom nie.
Die veteraan-omroeper en aktrise Margot Luyt is Dinsdag aan Covid-19 dood.
Die laaste ding wat Kevin Smuts met sy musiek vir My Octopus Teacher verwag het, is om saam met die wêreld se bekendste fliekkomponiste vir ’n internasionale prys benoem te word.
Die sanger Kurt Darren is weer op die been en sterk tuis aan nadat hy aan die begin van die jaar deur die koronavirus platgeduik en in Centurion in die Mediclinic Midstream-hospitaal opgeneem is.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
As jy al ooit Villion Wines se wynetikette met seerowers met Afrikaanse name op die winkelrak gesien het en gewonder het waarvandaan dit kom, is jy nie alleen nie.
Nadat sy vir haar hele lewe lank ’n vegetariër was, het Mira Weiner in 2019 ná ’n groot mediese terugslag besluit om 100% veganisties te word.
Benut somergroente só.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.