’n Man is dood en twee ander gewond in ’n skietvoorval buite ’n poskantoor in Isipingo Rail buite Durban.
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die bestuurder van die Porsche Cayenne wat ’n kaper Donderdagaand doodgeskiet het, ’n rede gehad het om sy vuurwapen se sneller te trek.
’n Stoeiery met ’n gewapende man het tot die dood van ’n Oos-Kaapse polisiebeampte gelei.
'Dis ’n probleem wat baie algemeen is en een uit elke 12 mense raak.'
'Ek was nie my eie hare nie. Ek het nog nooit my eie hare gewas nie.'
Indië is die eerste span sedert die Windies in 1988 wat Australië op die Gabba kon klop.
Hoër belasting om te betaal vir die land se entstof-program sal ’n “klap in die gesig” wees vir “hardwerkende” Suid-Afrikaners, sê die DA.
Meer huislenings is in 2020 goedgekeur in meer as ’n dekade, selfs al het banke ’n kleiner persentasie van die aansoeke goedgekeur as in 2019.
Die tussentydse verslag oor rassisme in die mediesefondsbedryf word nou wel uitgereik.
’n Dokter wat in ’n ongevalle-afdeling in die voorste linie teen Covid-19 werk, het aan Jana Marx gesê sy huil in haar motor op pad werk toe en huis toe, anders ontstel sy haar ma en seun.
Lank laas was daar ’n nuwe president in Amerika van wie so baie verwag is as Joe Biden. Dit herinner aan verwagtings oor John F. Kennedy, wat Woensdag 60 jaar gelede ingehuldig is, skryf Leopold Scholtz.
#Kouekoffiema: Die Flintstones se GPS
Die sanger Kurt Darren is weer op die been en sterk tuis aan nadat hy aan die begin van die jaar deur die koronavirus platgeduik en in Centurion in die Mediclinic Midstream-hospitaal opgeneem is.
Die Kaapse dirigent Xavier Cloete het saam met twee vennote, Chris Lodewyk en Walter Samuels, ’n reisende simfonieorkes gestig wat hulle hoop binnekort landwyd musiek gaan maak.
Die eerste keer in die byna 100 jaar van die Oscars se bestaan sal twee Jean Hersholt- humanitêre pryse oorhandig word en nie net een nie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Personeel van die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital kon daarin slaag om tien muskeljaatkatte wat die afgelope paar maande hier opgeneem is, suksesvol groot te maak.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
’n Groep breiers van Suid-Afrika se poging om die grootste Springbok-kombers te brei en ’n wêreldrekord te verbeter, vorder goed.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.