’n Werktuigkundige verskyn eersdaags in die landdroshof in Pretoria nadat hy na bewering R2 miljoen in vervalste note by die Reserwebank vir regte geld wou verruil.
Minstens drie mans is dood en twee beseer nadat 'n skietery Woensdagaand op die Mew Way-brug op die N2 naby Khayelitsha in Kaapstad voorgekom het.
Een van die aanvallers wat deur ’n boer op sy plaas in die Brits-omgewing gewond is, is Dinsdag dood aan sy skietwonde.
Kwagga Smith het van ’n ligte kuitbesering herstel en sal die Leeus se nr. 7-trui dra in Saterdag se Superrugby-stryd teen die Stormers.
Die spykerskoene wat Laura Muir gedra het toe sy Saterdag die Britse rekord vir die binnenshuise myl verbeter het, is in ’n bisarre wending in die kollig.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Eskom het baie geld nodig, anders gaan hy sink.
Meer as 20 000 werkgeleenthede in die suikerbedryf kan verdwyn en twee suikermeulens kan sluit weens die impak van verhoogde suikerbelasting, laer suikerpryse, swak tariefbeskerming en stygende insetkoste.
Die koste van Discovery Bank het die Discovery-groep se wins in die afgelope halfjaar tot einde Desember verlaag nadat R6 miljard in die bank belê is.
Kyk daar is baie dinge in vandag se Suid-Afrika wat my hinder, maar een van die grootste dorings in my vlees is hoe ons land se onderwysers behandel word.
Jy sit rustig op jou rusbank ná ’n lang dag se harde werk. Al wat jy wil doen, is om jou gunsteling-televisiereeks te kyk. Dan op die hoogtepunt gaan die ligte af en die televisie word stil. Ja, dit is weer daardie tyd van die dag.
Leiers is so ’n integrale deel van die samelewing. As jy nie een wil wees nie, wil jy ’n goeie een aan die stuur van sake hê.
Die Amerikaanse sangeres Beyoncé en haar man die kletsrymer man, Jay-Z, het Woensdagaand hul toekenning as beste internasionale groep by die Brit Awards per video ontvang omdat hulle nie self in Londen was nie.
Koos Kombuis se nuwe kinderboek was vir hom soos “om in ’n ander universe in te stap”.
Die Mexikaanse tenoor Rolando Villazón (46) en die Russiese bas Ildar Abdrazakov (42) lewer ’n seldsame album met Duets. Paul Boekkooi het daarna geluister.
Ek kom onlangs op Facebook af op die kommentaar van ’n anonieme self-proclaimed oom wat iemand se integriteit betwyfel omdat hulle ’n advertensie vir ’n onderklerewinkel plaas.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Hy het al vir meer as ’n dekade sakebelange in Johannesburg se middestad en het meer as 22 000 mense deur die Goudstad se strate begelei.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.