Waar is Bambi, Butter Cup, Violet, Oscar, Max en hul ander dieremaats? Dié vraag gee Maria Conradie van die Animal Ambulance-dierehawe in Pretoria slapelose nagte nadat sewe van hul skape en sewe bokke Donderdagoggend gesteel is.
’n Taxibestuurder het Vrydag vermoedelik in ’n voorval van padwoede ’n 61-jarige motoris in Pinetown, KwaZulu-Natal, in die kop en maag geskiet en weggejaag.
’n Man van Bloemfontein is met ’n stuk gebreekte glas gesteek toe hy in ’n onderonsie met ’n vermeende dief betrokke geraak het.
Vir Amy du Plessis is elke geleentheid wat sy kry om haar aangenome land, Nieu-Seeland, op die rugbyveld te verteenwoordig, spesiaal.
Die Leeus het die kollig vandeesweek so ietwat vrygespring ná hul geskiedkundige eerste sege in Argentinië verlede naweek teen die Jaguares.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Die middelklas gaan die spit afbyt weens die manier waarop belastings in vanjaar se begroting onregstreeks verhoog is.
Dis dalk ’n goeie tyd om in die land se begrotingsweek weer ’n slag na jou eie begroting te kyk.
Die “verdoeseling” van beweerde korrupsie en geldwassery by Bosasa, wat nou as African Global Operations (AGO) bekend staan, is in volle gang.
Piepie jy al skuim? Dié vraag vind sy oorsprong in die openingstoneel van die fliek Roepman, ’n storie oor die verlies van onskuld en Sallas de Jager se eerste tree as rolprentmaker. Met die suksesvolle uitreiking van Dominee Tienie is dieselfde vraag aan dié vermaarde regisseur gestel.
Brett Murray, die kunstenaar wat die ANC op hol gehad het met sy The Spear-kunswerk van ’n ontblote Jacob Zuma, besin in sy jongste tentoonstelling onder meer oor hoe wit mense hul herkoms en wie hulle is, wegsteek, skryf Murray La Vita.
Suid-Afrika se revolusionêres het hulself in die voet geskiet. Want rykdom kan nie herverdeel word as daar nie meer rykdom is om te verdeel nie, skryf Koos Kombuis.
Daar is groot bedrywigheid rondom die swierige Dolby-teater in Los Angeles, Kalifornië, met die voorbereiding vir Sondagaand se Oscars.
Die Kaapstad Opera, wat sangers soos Pretty Yende, Levy Sekgapane, Sunnyboy Dladla, Golda Schultz en Lukhanyo Moyake op hul pad na internasionale roem gestuur het, het die vyfde agtereenvolgende jaar geen befondsing van die Nasionale Kunsteraad (NAC)
’n Kind leer haar liefde vir taal en musiek by haar ouers. ’n Ouer geniet taal en musiek deur die oë en ore van sy kind. Kom geniet vanjaar se kinderteater-aanbod – vir oud en jonk – by die US Woordfees.
Enkellopende vrouereisigers loop gewoonlik lig vir Indië. Maar as jy oopkop bly, saam met ’n betroubare toeragentskap reis en jou gesonde verstand gebruik, sal jy aangenaam verras word.
Die volgende keer wanneer ’n V-vorminge swerm skoorsteenveërs (Threskiornis aethiopicus) oor jou kop vlieg, laat die voël vir so ’n rukkie in jou gedagtes rondsweef.
Voel jy soms oorweldig deur die lewe en alles wat van jou verwag word?
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.