’n Plaaswerker-paartjie van Kuruman is Woensdag in die vroeë oggendure deur vier mans in hul huis op die plaas Beginsel aangeval.
Die uitsaaiwese is geskok ná die moord op ’n oud-nuusregisseur van die SAUK.
’n Egpaar is Woensdagaand op hul wildplaas tussen Alicedale en Paterson in die Oos-Kaap aangeval.
’n Paar jaar gelede was dit Eddie Davids, een van die staatmakers in die Ixias se skrum in die Varsitybeker-reeks, se droom om vir die Proteas krieket te speel.
Mark Charlton, ’n bekende afrigter by Noordelikes en die Titans, sal die krieketspan van Noord-Kaap die komende seisoen afrig.
Die Brit Dan Evans het Novak Djokovic, die wêreld se voorste speler, Donderdag pak gegee en sy plek in die kwarteindstryd van die Monte Carlo-meesterstoernooi bespreek.
Moenie dat ’n gastekort dié winter jou onverhoeds betrap nie. As jy met ’n leë gasbottel sit, ruil dit nou al om vir ’n vol een.
Die JSE-genoteerde tegnologie-beleggingsgroep Ayo Technology Solutions Limited (Ayo) het ’n dringende hooggeregshofaansoek ingedien om First National Bank (FNB) te verbied om sy banktransaksie-geriewe met ingang 3 Mei te beëindig.
Die rand het Donderdag verder versterk tot sy sterkste vlak sedert Januarie 2020.
Miljoene rande is na bewering aan ’n prokureur van die Limpopo-waterraad betaal nadat ’n forensiese ondersoek getoon het hy is nie ingevolge die korrekte prosesse aangestel nie – nogal om forensiese ondersoeke te doen.
Daar sal dringend iets gedoen moet word aan die ontstellende sosio-ekonomiese ongelykheid in Suid-Afrika, anders gaan ons dieselfde paadjie as Zimbabwe loop, waarsku Pieter Labuschagne.
Terwyl dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, en die Verkiesingskommissie (OVK) in gesprek is om te besluit wanneer vanjaar se munisipale verkiesing gaan plaasvind, het die IVP verlede week ’n versoek in die parlement gerig dat die verkiesing tot Mei 2022 uitgestel
Die immergewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou op kykNET het vanjaar iets meer as net liefde opgelewer – een van die boere en sy meisie het ’n nuwe musiekgroep begin.
Net twee paartjies wat kykers tydens die dertiende seisoen van Boer soek ’n vrou op kykNET leer ken het, is steeds bymekaar, maar ’n hele klomp van die ander het ook nuwe liefde gevind.
Plaaslike sangsoliste wat hulle op die verhoog en in kompetisies onderskei het, tree môre saam met die Vrystaatse simfonieorkes (FSSO) op.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Vergeet van die kersie op die koek as jy twee luiperds op ’n dak kan kry.
’n Luiperd is onlangs vroegoggend op die treinspoor in Glentana, tussen George en Groot-Brakrivier, afgeneem.
Terwyl hy op ’n plaas in die Robertson-distrik grootgeword het, het Denver Isaacs (24) nie die maklikste lewe gehad nie.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.