’n Veroordeelde veedief en sy makkers het Donderdagoggend naby Fochville in Gauteng kalwers wat hulle na bewering gesteel het van ’n bakkie gegooi terwyl hulle vir die polisie en boere wegjaag.
Twee rowers is doodgeskiet toe hulle saam met nog makkers die Edenvale High School in Johannesburg probeer beroof het.
’n Werktuigkundige verskyn eersdaags in die landdroshof in Pretoria nadat hy na bewering R2 miljoen in vervalste note by die Reserwebank vir regte geld wou verruil.
Ná 69 toernooie vir die Blitsbokke het die voormalige kaptein Kyle Brown se loopbaan waarskynlik die einde van die pad bereik.
Engeland se rugbyspelers moet hul staal vir ’n kookpot van haat wanneer hulle Saterdag in Cardiff teen Wallis te staan gaan kom in ’n deurslaggewende Sesnasies-kragmeting.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Daar is nie ’n eindelose voorraad van kontant daar buite nie. Die nasionale tesourie het nie ’n drukkery wat geld druk nie, het Tito Mboweni Donderdag die agtergrond van sy begroting aan parlementslede verduidelik.
Die bierbrouer SAB is glad nie so gelate oor die skerp styging in aksyns as die wynbedryfsliggaam Vinpro nie.
Die kredietgradeerder Fitch Ratings sê hy oorweeg dit om Brittanje se staatskuld af te gradeer van die huidige AA-gradering weens die groeiende onsekerheid oor Brexit-onderhandelinge.
Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie is vir my elke jaar ’n spesiale geleentheid. .
Kyk daar is baie dinge in vandag se Suid-Afrika wat my hinder, maar een van die grootste dorings in my vlees is hoe ons land se onderwysers behandel word.
Jy sit rustig op jou rusbank ná ’n lang dag se harde werk. Al wat jy wil doen, is om jou gunsteling-televisiereeks te kyk. Dan op die hoogtepunt gaan die ligte af en die televisie word stil. Ja, dit is weer daardie tyd van die dag.
Die Standard Bank-galery in Johannesburg se eerste uitstalling van die jaar, A Black Aesthetic: A View of South African Artists (1970 -1990), open op 21 Februarie en is tot 18 April te sien.
Die Amerikaanse sangeres Beyoncé en haar man die kletsrymer man, Jay-Z, het Woensdagaand hul toekenning as beste internasionale groep by die Brit Awards per video ontvang omdat hulle nie self in Londen was nie.
Koos Kombuis se nuwe kinderboek was vir hom soos “om in ’n ander universe in te stap”.
Knie- en heupvervangings hou langer as wat dokters of pasiënte dink, het die Universiteit van Bristol, Engeland, in ’n groot studie bevind.
Ek kom onlangs op Facebook af op die kommentaar van ’n anonieme self-proclaimed oom wat iemand se integriteit betwyfel omdat hulle ’n advertensie vir ’n onderklerewinkel plaas.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.