Drie rowers is Maandag in Kempton Park aan die Oos-Rand doodgeskiet toe hul in ’n gekaapte voertuig vir die polisie gevlug het.
“Ek kan net bid dat ek dit eendag tot by my aftrede maak.”.
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers kan ontstel. Ondanks die klag wat aanvanklik deur die polisie ondersoek word, het die vervolgingsgesag die finale sê oor die aanklagte waardeur ’n beskuldigde in die hof in die gesig gestaar sal word, sê adv. Indra Goberdan, waarnemende direkteur van openbare vervolgings vir Port Elizabeth, Grahamstad en Bhisho in die Oos-Kaap.
Die Chinese bergklimmer Xia Boyu het Siya Kolisi Maandagaand uitgestof om die Laureus-sportstigting se “Sportoomblik van die Jaar”.
Die Stormers het dit nie as ’n verskoning voorgehou vir hul loesing teen die Bulle nie, maar op ’n Blou Maandag wel by monde van Dillyn Leyds erken dat die laat aankoms by Loftus Versfeld Saterdag ’n groot ontwrigting was.
Die Maties sou Maandagaand se afspraak met die Tukkies in Pretoria vooraf as ’n piesangskil-kragmeting aangeteken het toe daar beplanning vir vanjaar se Varsitybeker-veldtog gedoen is.
’n Noodsentrum om die volgehoue voorsiening van kosdienste by 26 korrektiewe sentrums te verseker, is op die been gebring ná die aankondiging deur twee Suid-Afrikaanse banke dat hulle bande met die Bosasa-groep gaan beëindig.
Die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het R3,5 miljard gekry om sy bedryfskapitaalvereistes tot Junie te finansier, berig Business Day.
Die vervoerwerkersvakbond Satawu sê hy is geskok deur die nuus dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens in drie afsonderlike eenhede verdeel gaan word.
Die fliek Dominee Tienie kan, soos van kuns verwag word, tot verskillende interpretasies lei.
Ek hou in my bakkie voor die motorhuis stil. Ek was Vredenburg toe.
Die Cope-leier, Mosiuoa Lekota, se omstrede uitlating in die parlement dat pres. Cyril Ramaphosa in 1974 sy ANC-struggle-kamerade “uitverkoop” het, het ongetwyfeld die nodige aandag getrek – en talle van ons onkant betrap.
Gautengers kry Dinsdag hul beurt om die komediant Mariëtte Loubser se kwinkslae oor verhoudings en romantiese afsprake in Die Kerk Kys te sien.
Kim Kardashian het nie teruggehou nie (of dalk eerder net-net teruggehou) met haar uitrusting Sondagaand by die Hollywood Beauty Awards en haar aanhangers het ewe rondborstig op Twitter gereageer.
Noem die woord “koshuis” en menige Afrikaanse mense sal vandag met nostalgie (en ’n rilling of twee) aan die mymer raak.
Die lys van besluite wat studente daagliks moet neem, is oneindig.
Die jongste uitgawe is nou op die 'rakke'. Klik en lees gerieflik op jou rekenaar, slimfoon of tablet.
Marzahn Botha het haar kamera uitgehaal en temperature van onder vriespunt in Central Park trotseer
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.