’n Polisielid van Gqeberha (Port Elizabeth) wat na bewering by ’n dubbelmoord betrokke was, is by sy huis in Arcadia in hegtenis geneem.
Meer as 160 verdagtes is sedert Julie verlede jaar met behulp van kringtelevisiekameras in die Kaapstad-metro vasgetrek.
’n Man (32) van Gansbaai is in Plettenbergbaai in hegtenis geneem nadat perlemoen van sowat R100 000 in sy besit gevind is.
'Ons is agt jaar agter die res van die wêreld.'
Woensdag was ’n gedenkwaardige verjaarsdag vir die voormalige Aussie-tennisster Lleyton Hewitt.
Rovers word deur Fifa erken as “die wêreld se groenste sokkerklub”.
Mense wat in oefenbroeke gaan werk of gaan dans, word nou beskou as die antwoord op swak klereverkope by Woolworths.
Niks ontgaan “die internet” nie – nie eens kodes wat Nasa op sy Mars-tuig Perseverance versteek het nie.
Dit wat afwesig was in die begroting is die beste en grootste nuus, juig belastingkenners.
Tanzanië met sy 60 miljoen inwoners is ondanks sy president se uitsprake net so weerloos teen Covid-19 soos die res van die wêreld, skryf Liesl Louw-Vaudran.
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se afvaardiging het onlangs uit Wuhan teruggekeer. Dominic Dwyer vertel wat hulle daar oor die ontstaan van die Covid-19-pandemie uitgevind het.
Dingaan, die voorman op Zeekoegat, vertel my die mooi storie van die bejaarde plaaswerker wat vermis was en eers ná ’n lang soektog gekry is waar hy op ’n miershoop tussen die beeste gesit het.
“Ek het myself vasgeketting omdat ek voel ek word soos ’n slaaf behandel.”.
Die sangeres Anneli van Rooyen, wat Donderdag 60 jaar oud word, kan nie sonder dankbaarheid oor die weg kom nie.
Die Nasionale Kunsteraad het van sy begunstigdes die harnas in gejaag met die aankondiging dat hy heelwat minder noodfinansiering aan hulle gaan uitbetaal as wat hy voorheen in ’n kontrak aan hulle belowe het.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Vrou van Kaapstad het op Facebook gevra dat die akteur Neil Sandilands haar vir koffie nooi as sy haar teikengewig kan haal – en hy het ingestem.
’n 81-jarige Duitse vrou is ’n internetsensasie met meer as 125 000 volgelinge op die sosialemedianetwerk TikTok.
Nuwe riglyne is onlangs gepubliseer vir operateurs van ontspanningsbote oor hoe om eties teenoor onder meer dolfyne en walvisse op te tree as hulle naby dié diere kom.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.