’n Weduwee van Upington is Sondagoggend in haar huis in die Keidebees-woonbuurt aangeval en verkrag.
Dit was die dwelms wat hom daartoe gedryf het om mense op Facebook te bedrieg, het Cletynn Coetzer die afgelope week huilend gebieg toe Rapport hom bel nadat talle mense gekla het hy het hul geld gesteel.
Mediese fondse moet óf meer wit mediese praktisyns vind wat skuldig is aan bedrog, vermorsing en misbruik óf hulle moet sekere skuldige swart dokters met dié oortredings laat wegkom sodat die syfers verteenwoordigend kan wees van ras in die land.
Dit voel effens verkeerd om ’n span te kritiseer wat pas ’n reeksoorwinning behaal het, maar selfs die Protea-vrouekrieketspan se Marizanne Kapp het mond uitgespoel oor die nasionale span se slordige veldwerk.
Die Bulle sal die gunsteling wees vir die Curriebeker-eindstryd, maar die Haaie het Saterdag gewys dat hulle oor ’n bloudruk beskik om sukses in uitkloprugby te behaal.
Net soos wat Duane Vermeulen in die Wêreldbeker-eindstryd teen Engeland die voorste Springbok op die veld was, was hy Saterdag op Loftus Versfeld ’n talisman vir die Bulle.
Jy kan dalk nie ’n paar van die ikoniese Doc Martens-stewels bekostig nie, maar eersdaags sal jy ’n aandeel kan koop in die maatskappy wat hulle vervaardig.
Dis onwaarskynlik dat oudpres. Donald Trump genooi gaan word vir die jaarlikse beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum.
Die grootste brouery in die land, die Suid-Afrikaanse Brouerye, moes nou ook mense weens die voortslepende alkoholverbod aflê.
Binne twee weke in Januarie het die bekende fotograaf, Sharief Jaffer, sy vrou en sy dogter aan Covid-19 verloor. Hy vertel sy hartverskeurende verhaal.
Flip Buys se voorspelling van staatsverval in die Mandela-era was in die kol, gee Max du Preez toe. Ons het Buys gevra om hierop te antwoord.
Die tol wat Covid-19 eis in lewens, die lyding van naasbestaandes en van oorlewendes wat erg siek was, en die oorlewingsangs wat insgelyks veroorsaak word deur ’n verlies van inkomste weens die inperking, breek ’n mens se hart.
Musiek dien ’n veel groter doel as net die strewe om ’n musikus te wees. Die lewe en werk van die ontslape jazzlegende Jonas Gwangwa illustreer dit.
“Hy het sy lig op almal laat skyn en het so baie omgegee vir sy gemeenskap.”.
Die musikale en vokale prestasie van die operadirigent Mariss Jansons se produksie van Pique Dame, een van die dirigent se laaste operas voor sy dood, inspireer, skryf Paul Boekkooi.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ek was geskok en hartseer toe ek op 4 Januarie hoor Dorah Sitole is oorlede weens Covid-19-komplikasies. Sy was net 67 jaar oud.
2021 hoef gelukkig nie nóg ’n jaar van slegte kapsels te wees nie. Hier is raad om jou hare pragtig te hou – en steeds binne jou begroting te bly. Deur Yolandi North.
Ná die een teleurstelling op die ander én nog die inperking ook het haar vermoë om kunswerke van verfkolletjies te skep Hanna Breedt gered, skryf Antoinette Slabbert.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.