Byna die helfte van die inhegtenisnemings wat die Kaapse verkeersdienste die afgelope week gedoen het, het met onwettige straatrenne, dronkbestuur en roekelose en nalatige bestuur verband gehou.
“Die mense wat nou na ons moet kyk, kyk nie na ons nie. My suster verdien geregtigheid.”
Drie geldwagte is Maandagoggend by ’n kitsbank by die Zevenwacht-winkelsentrum in Kuilsrivier, Kaapstad, beroof.
Nog ’n dag, nog ’n moontlike scenario vir die Britse en Ierse Leeus se toer.
Allan Alaalatoa, die kaptein van die Brumbies, en Andrew Ready, haker van die Western Force, is albei vir drie weke geskors nadat hulle in Australiese Superrugby-wedstryde met rooikaarte gestraf is.
As deel van planne om vrouekrieket uit te brei sal daar vanaf 2026 twee bykomende spanne aan die Wêreldbeker-toernooie in eendag- en T20-krieket deelneem.
Altesame R73 miljard was teen einde 2020 in verskansingsfondse belê.
Capitec Bank verwag dat sy wins per aandeel met tussen 27% en 31% kan daal vir die boekjaar tot einde Februarie.
Dinsdag gaan die sirenes loei. Kyk hier watter buurte waarskynlik die klank gaan hoor.
Maandag het ons Internasionale Vrouedag gevier.
Die Christelike Kerk in Suid-Afrika staan voor ’n nuwe vraagstuk wat eeue oue oortuigings binne dié geloofstradisie uitdaag.
In die kop van byna alle mense broei ’n boek wat wag om geskryf te word. Niemand wil spoorloos sterf nie.
Het ’n oorlog pas begin of gaan dit ’n koue oorlog wees?
“Dag 6. Ons is steeds by die NAC. Ons gaan nêrens.”
’n Besonderse woordkunsaanbieding met musiek oor die Afrikaanse digter Olga Kirsch is deel van die openingsprogram van ’n nuwe venue aan die Weskus die komende naweek.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n 55-jarige parapleeg en pa van twee het op Valentynsdag besluit om Leeukop in Kaapstad op sy krukke uit te klim.
’n Oorlogsveteraan van Kaapstad word Dinsdag 100 jaar oud en sy verstand is nog so helder soos toe hy hom op 18 by die weermag aangesluit het.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.