Sluipmoorde wat met die taxi-oorlog in Kaapstad verband hou, het vanjaar reeds die lewe van 25 mense geëis.
Die polisie in die Wes-Kaap het die naweek op 4 476 kreefsterte beslag gelê.
’n Man van Thabong verskyn na verwagting binnekort in die hof nadat hy sy 79-jarige ouma na bewering verkrag het.
Het Christian Humphries, losskakel van Wits, sy skopstewels ingepak, sou ’n sege oor die Maties hulle Sondagaand beskore gewees het.
As Tatjana Schoenmaker se huidige peil enige aanduiding is, gaan sy sonder twyfel op die Tokio-Spele ’n faktor wees om mee rekening te hou.
Tuks het hul onoorwonne rekord in vanjaar se Varsitybeker-reeks behou deur die NWU-Arende in hul derde rugbywedstryd met 33-15 te klop.
In ’n finale aanbod aan Saapa probeer die sakeredders vandeesweek keer dat die sakereddingsproses verder “vertraag word” deur die eise van die vakbond, maar die tyd raak min om ’n ooreenkoms te bereik.
Die kragtariewe waarteen Karpowership se drie kragskepe elektrisiteit aan Eskom gaan verkoop, kan in ’n oogwink opskiet van die lae vlak wat voorgehou word.
Die produksie en verspreiding van kannabis moet egter eers gewettig word.
Daar is gevolge wanneer ’n ‘transitioner’ van plan verander, skryf Inge Kuhne.
Die “Obama van Soweto”, wat as DA-leier bykans identiese portrette van homself en Nelson Mandela langs mekaar teen sy kantoormuur opgehang het, is ’n fyngevoelige, onseker man. Nogal anders as Obama of Mandela.
Drie tot vier weke gelede nog het groot politieke ghoeroes op meningsblaaie vertel dat Cyril Ramaphosa besig is om sy “greep” op mag te verloor.
Die Suid-Afrikaanse dokumentêr My Octopus Teacher is Sondagaand tydens die Bafta-toekennings in Londen as die beste dokumentêr aangewys.
Die opskrif “Magiese musiekervaring met Mozart in die tuin” laat geen twyfel dat die Vrystaatse simfonieorkes (FSSO) se eerste uitvoering vanjaar musiek van dié meesterkomponis bied nie.
Die omstrede maatsoek-werkliheidsreeks Love Island SA op M-Net, wat veroordeel is vir die swak gehalte van die produksie en gebrek aan diversiteit, was op die ou end baie gewild.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
In ’n goeie reënjaar verf kandelaarblomme die heuwels by Nieuwoudtville in skakerings van wit, pienk en rooi, skryf Marzahn Botha.
’n Leser wil die week weet oor ’n kind wat die huis wil oorneem en dan vir ma ’n woonstel agter aanbou.
Onder Fanie Enslin se saag kry elke boomreus ’n kans om sy innerlike skoonheid te vertoon, skryf Antoinette Slabbert.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.