Skole is maklike teikens vir rowers en dit is waarom hulle gereeld in die visier van misdadigers beland, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.
Tot 35 kinders word per maand in die Mangaung-metro verkrag, sê Marietha Johnson-Le Roux, direkteur van Kindersorg Bloemfontein en Childline Free State.
Waar is Bambi, Butter Cup, Violet, Oscar, Max en hul ander dieremaats? Dié vraag gee Maria Conradie van die Animal Ambulance-dierehawe in Pretoria slapelose nagte nadat sewe van hul skape en sewe bokke Donderdagoggend gesteel is.
Dit was o so maklik! Sri Lanka se kolwers het Saterdagoggend sommer tjoef-tjaf die klompie lopies wat hulle moes kry om die tweede toets teen die Proteas by St. Georgepark in Port Elizabeth te wen kafgedraf.
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het aanvaar dat hy die stryd teen oorsese geldeenhede verloor het, maar klubs in die Noordelike Halfrond terselfdertyd gewaarsku dat hy sy spelers vir al die Springbokke se toetse gaan oproep.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Die middelklas gaan die spit afbyt weens die manier waarop belastings in vanjaar se begroting onregstreeks verhoog is.
Dis dalk ’n goeie tyd om in die land se begrotingsweek weer ’n slag na jou eie begroting te kyk.
Die “verdoeseling” van beweerde korrupsie en geldwassery by Bosasa, wat nou as African Global Operations (AGO) bekend staan, is in volle gang.
Piepie jy al skuim? Dié vraag vind sy oorsprong in die openingstoneel van die fliek Roepman, ’n storie oor die verlies van onskuld en Sallas de Jager se eerste tree as rolprentmaker. Met die suksesvolle uitreiking van Dominee Tienie is dieselfde vraag aan dié vermaarde regisseur gestel.
Brett Murray, die kunstenaar wat die ANC op hol gehad het met sy The Spear-kunswerk van ’n ontblote Jacob Zuma, besin in sy jongste tentoonstelling onder meer oor hoe wit mense hul herkoms en wie hulle is, wegsteek, skryf Murray La Vita.
Suid-Afrika se revolusionêres het hulself in die voet geskiet. Want rykdom kan nie herverdeel word as daar nie meer rykdom is om te verdeel nie, skryf Koos Kombuis.
Ná tien reuse-straatkunsbeelde van ikoniese en bedreigde grootwild in tien stede is die Brits gebore Suid-Afrikaner Sonny se jaar lange projek To the Bone uiteindelik voltooi.
Die alternatiewe Afrikaanse rock-groep Spoegwolf se jongste album, Koma, is só gewild dat dit langer as ’n week eerste op Apple Music se album-trefferlys is.
David Kramer se jongste musiekteaterstuk Happy New Year (A Play with Songs), verwerk van ’n toneelstuk deur David Greig en Gordon McIntyre oorrompel, skryf die resensent Marina Griebenow. Sy gee dit vyf uit vyf.
Enkellopende vrouereisigers loop gewoonlik lig vir Indië. Maar as jy oopkop bly, saam met ’n betroubare toeragentskap reis en jou gesonde verstand gebruik, sal jy aangenaam verras word.
Die volgende keer wanneer ’n V-vorminge swerm skoorsteenveërs (Threskiornis aethiopicus) oor jou kop vlieg, laat die voël vir so ’n rukkie in jou gedagtes rondsweef.
Voel jy soms oorweldig deur die lewe en alles wat van jou verwag word?
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.