Die polisie in Gqeberha (Port Elizabeth) is op soek na vier rowers wat Saterdag ’n egpaar in hul huis in Theesecombe oorval en beroof het.
Die gemeenskap van Rouxville in die Vrystaat is verslae nadat ’n geliefde winkel vir hulpbehoewendes gebrand het toe betreders glo daar ingebreek het.
Twee Wes-Kaapse polisielede is koelbloedig doodgeskiet toe hulle Sondag in die vroeë oggendure in hul polisievoertuig in Bloekombos, Kraaifontein, met roetinepatrolliewerk besig was.
Die sokkerspanne van Chelsea en Manchester United het Sondag op Stamford Bridge die deur vir Manchester City groter opgemaak om dié seisioen weer as Premierliga-kampioen gekroon te word toe hulle met 0-0 gelykop gespeel het.
Florian Grill, ’n direksielid van die Franse Rugbyfederasie (FFR), het Sondag ’n onafhanklike ondersoek geëis nadat Covid-19 onder die Hane se Sesnasies-groep uitgebreek het en hul wedstryd teen Skotland uitgestel moes word.
Rory McIlroy en Justin Thomas was Sondag in die laaste ronde van die WCG-kampioenskap in Florida van die spelers wat hulde aan Tiger Woods sou bring.
Wynboere, bierbrouerye en drankwinkels het die week met goeie nuus afgesluit dat hulle weer volgens hul dranklisensie mag sake doen.
Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners Sondagaand toegespreek net minder as ’n jaar voordat die eerste Covid-19-geval op 5 Maart 2020 in Suid-Afrika bevestig is.
Die nasionale tesourie het die beloofde konsepwysigings aan regulasie 28 van die pensioenfondswet gepubliseer.
Hulle sê as die nag op sy donkerste is, is die daeraad op sy naaste.
By ’n stopstraat in Koster het Carel van Heerden haar gesien. ’n Ou dame in haar 80’s in ’n blou rok met wit kolle en ’n groot breërandhoed. Sukkelend het sy ’n kruiwa bult-op gestoot na die waterwerke toe.
Daar is ’n pragtige toneel in Athol Fugard se toneelstuk Sorrows and Rejoicings oor die gevoelswaarde van name.
Die popster Lady Gaga se twee gesteelde Franse bulhonde is gevind en in die sorg van haar span in Los Angeles.
Musici moet planne beraam om steeds hul stem te laat hoor ondanks die inperkingsregulasies wat groot konserte verbied.
Prins Philip, 99-jarige eggenoot van koningin Elizabeth, het Sondagaand sy 13de aand in die hospitaal deurgebring.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ek kyk vandag na lewende annuïteite en trusts. Ek meen hier is ’n hele klomp slaggate wat die voorstanders van lewende annuïteite wat deur trusts gehou word, nie mooi deurdink het nie.
In reënseisoen verdwyn die uitsig oor Darjeerling se teeplantasies in die mis, maar die tee bly eersteklas, skryf Este Oosthuizen.
Drie eienskappe wat moderne Audi’s van hul teenstanders onderskei, is uitstaande vlakke van bougehalte, verfyning en kajuittegnologie en -aanbieding. Egmont Sippel het die nuutste weergawes van die A4 en A6 einde laasjaar bestuur.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.