Minstens drie mans is dood en twee beseer nadat 'n skietery Woensdagaand op die Mew Way-brug op die N2 naby Khayelitsha in Kaapstad voorgekom het.
Een van die aanvallers wat deur ’n boer op sy plaas in die Brits-omgewing gewond is, is Dinsdag dood aan sy skietwonde.
’n Plaasbestuurder van die Rosendal-distrik in die Vrystaat is Dinsdagaand by sy huis aangeval en beroof kort nadat hy by sy ouers op ’n naburige plaas gekuier het.
Die Haaie verwelkom twee Springbokke terug op hul plaasvervangersbank vir hul eerste tuiswedstryd in vanjaar se Superrugby-reeks Saterdag teen die Blues.
Die spykerskoene wat Laura Muir gedra het toe sy Saterdag die Britse rekord vir die binnenshuise myl verbeter het, is in ’n bisarre wending in die kollig.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
As die Openbare Beleggingskorporasie van sy effekte in Eskom omskakel na ekwiteit, kan dit óf die beste winskopie tot nog toe wees, of die vinnigste verlies.
Verbruikers
Die Woolworths-groep het Donderdag met die bekendstelling van sy halfjaarresultate erken “foute is die afgelope tyd gemaak” wat sy vertoning beïnvloed het.
Jy sit rustig op jou rusbank ná ’n lang dag se harde werk. Al wat jy wil doen, is om jou gunsteling-televisiereeks te kyk. Dan op die hoogtepunt gaan die ligte af en die televisie word stil. Ja, dit is weer daardie tyd van die dag.
Leiers is so ’n integrale deel van die samelewing. As jy nie een wil wees nie, wil jy ’n goeie een aan die stuur van sake hê.
Wolfgat, in Paternoster is Maandagaand in Parys, Frankryk aangewys as die beste restaurant ter wêreld. Murray La Vita het in November 2018 met Kobus Van der Merwe, eienaar en sjef, gesels.
’n Skrale drie rolprente begin Vrydag in die bioskope wys.
Die oorweldigende reaksie ná die bekendstelling van Optog! duur voort. So oorrompelend is dit dat Jak de Priester, Refentse en Joshua na die Reën by die bestaande 20 produksies gevoeg moes word.
Die televisiekanale HBO en Channel 4 laat hulle nie ontsenu deur dreigemente van die regslui wat Michael Jackson se boedel hanteer nie.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Hy het al vir meer as ’n dekade sakebelange in Johannesburg se middestad en het meer as 22 000 mense deur die Goudstad se strate begelei.
Nee, liggaamspositiwiteit gaan daaroor dat jy gemaklik voel in jou eie lyf, maak nie saak wat die grootte daarvan is nie.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.