’n Vrou is Donderdagoggend in ’n huisrooftog op die plaas Vergesig op die R101-pad in die rigting van Franschhoek beseer.
’n Polisielid van Gqeberha (Port Elizabeth) wat na bewering by ’n dubbelmoord betrokke was, is by sy huis in Arcadia in hegtenis geneem.
Meer as 160 verdagtes is sedert Julie verlede jaar met behulp van kringtelevisiekameras in die Kaapstad-metro vasgetrek.
Vinniger en beter rugby, asseblief. Dít is die pleidooi van Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, kort voordat die voorbereidingsreeks die naweek begin.
Die stadion speel vir die derde toets tussen Indië en Engeland gasheer.
'Ons is agt jaar agter die res van die wêreld.'
As jy ’n Rain-intekenaar is, moet jy ná die onlangse veiligheidsbreuk oorweeg om jou wagwoorde te verander, al sê die internetverskaffer dit is nie nodig nie.
’n Toespraak is net warm lug – die werklike invloed of sukses van die land se begroting hang af of dit in die praktyk uitgevoer kan word, skryf Francois Williams.
Dis nou in Australië wet dat tegnologie-ondernemings uitgewers moet betaal vir nuusinhoud wat op hul platform gedeel word.
Tanzanië met sy 60 miljoen inwoners is ondanks sy president se uitsprake net so weerloos teen Covid-19 soos die res van die wêreld, skryf Liesl Louw-Vaudran.
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se afvaardiging het onlangs uit Wuhan teruggekeer. Dominic Dwyer vertel wat hulle daar oor die ontstaan van die Covid-19-pandemie uitgevind het.
Dingaan, die voorman op Zeekoegat, vertel my die mooi storie van die bejaarde plaaswerker wat vermis was en eers ná ’n lang soektog gekry is waar hy op ’n miershoop tussen die beeste gesit het.
Die veelbekroonde Amerikaanse TV-reeks Frasier met Kelsey Grammer as ’n pedantiese psigiater met sy eie radioprogram, gaan ’n terugkeer tot die kassie maak.
Nadat die Oppiwater Kunstefees vanjaar aanvanklik twee keer in ’n bioborrel gehou sou word, is dit uiteindelik na volgende jaar uitgestel.
“Ek het myself vasgeketting omdat ek voel ek word soos ’n slaaf behandel.”.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Vrou van Kaapstad het op Facebook gevra dat die akteur Neil Sandilands haar vir koffie nooi as sy haar teikengewig kan haal – en hy het ingestem.
’n 81-jarige Duitse vrou is ’n internetsensasie met meer as 125 000 volgelinge op die sosialemedianetwerk TikTok.
Nuwe riglyne is onlangs gepubliseer vir operateurs van ontspanningsbote oor hoe om eties teenoor onder meer dolfyne en walvisse op te tree as hulle naby dié diere kom.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.