’n Man wat algemeen as Kaapstad se suidelike voorstede se perlemoen-koning beskou is, is in Schaapkraal naby Mitchells Plain in ’n sluipmoordaanval dood.
Meer as 7 000 mense is van 29 Desember tot 25 Januarie in KwaZulu-Natal weens oortredings van inperkingsmaatreëls in hegtenis geneem.
Wat gaan deur ’n mens se kop as ’n vuurwapen op jou gerig word?
'Ons kan nie dié ekonomiese inspuiting in ons sukkelende ekonomie verloor nie'
'Sy is ’n harde werker, kommunikeer uitstekend en is ’n persoon van gehalte.'
Suid-Afrika betree die tweede dag van die eerste toets teen Pakistan in Karatsji op die voorvoet. Volg die aksie regstreeks hier.
Mense het dalk nie vanjaar klere of skoene oor Swart Vrydag gekoop nie, maar Lewis se syfers wys baie mense het wel meubels en huisware aangeskaf.
Die regulering van hawens, lugdienste en openbare vervoer gaan dalk eersdaags in die hande van een liggaam wees, en die hoop is dat dit miljarde se geld vir die ekonomie kan losmaak.
Eskom is besig om die inligting wat bestaan oor die gevaar van aardbewings vir die Koeberg-kernkragstasie by te werk.
Die geheimsinnigheid oor die verhoor van dr. André Bartlett, voorsitter van die NG Sinode Hoëveld in Gauteng, oor sekere van sy uitlatings wat die negende gebod sou oortree en gevolglik in die openbare domein aanstoot sou gegee het, is nie in die ope
Hoe kry jy dit reg om jou voetsole in die vroeë oggendure te vernis? Moet liewer nie vra nie, skryf Erla-Mari Diedericks.
Die situasies in hul sketskomediereeks Ben & Bez gaan vir kykers herkenbaar wees, maar dit gaan net so ’n bietjie “maller” wees as die werklikheid, sê Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie aan Murray La Vita.
Ryan Adams se jongste album, Wednesdays, kan nie geïgnoreer word nie, al is dit die skepping van ’n uiters bedenklike karakter. Danie Marais het gaan luister.
Nadat deelnemers aan die SABC2-musiekspeletjiesprogram Musiek Roulette virtuele oudisies vir die nuwe reeks moes aflê, is daar besluit dié formaat is hier om te bly.
Ná 43 jaar in Europa “met sy ongelooflike ooraanbod aan kultuur” het dit vir hom tyd geword om stil te word en na binne te keer.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Gepantser teen die koue is vyf matrieks slaggereed om saam met die avonturier Riaan Manser op ’n Russiese vliegtuig na Antarktika te vertrek.
Die jaarlikse Wynoesherdenking wat die jaar se oes seën en die wynbedryf se lang bestaan vier, gaan vanjaar aanlyn plaasvind te midde van Covid-19.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.