’n Gewapende rooftog is Woensdagaand by die Cape Gate-winkelsentrum in Kaapstad se noordelike voorstede uitgevoer.
Twee vermeende transitorowers het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Babanango in KwaZulu-Natal verskyn in verband met ’n transitoroof verlede maand.
Die Valke in die Noord-Kaap het Woensdag ’n sakeman van Bloemfontein weens beweerde tenderbedrog van R487 500 in hegtenis geneem.
Volgens Golfweek sal die PGA vyf kriteria gebruik om ’n speler se impak te meet.
Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) staan by sy verbod op protesaksie deur atlete in stadions, by seremonies en op podiums.
Zac Guildford is wettig ontmasker as die voormalige All Black-rugbyspeler wat gevonnis is omdat hy ’n vrou met die vuis geslaan het.
’n Groep organisasies wat kernkrag bevorder, het Donderdag ’n ernstige beroep op wêreldleiers gedoen om kernkrag as een van die tegnologieë in te sluit om kweekhuisgasse te verlaag.
Myne is byna weer terug op hul produksievlakke van voor die Covid-19-pandemie, blyk uit die jongste syfers van Anglo American en verwante maatskappye.
Die apteekgroep sê hy kan byna miljoen inentings per maand doen en het die vermoë om entstowwe teen die regte temperatuur te versprei.
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en John Steenhuisen sukkel met die juk en intriges van voorgangers, skryf Barnard Beukman.
Die omstredenheid rondom die gebruik van ivermektien teen Covid-19 duur voort, skryf Gordon Dent.
Maande lange gissings oor ’n moontlike paleisrevolusie deur die Jacob Zuma-Ace Magashule-faksie binne die ANC het die afgelope week bedaar, met pres. Cyril Ramaphosa duidelik in beheer van die regerende party.
Die hope en hope blomme wat aan die begin van die Covid-19-inperking wêreldwyd gestort is, was deels inspirasie vir die kunstenaar Shany van den Berg se solotentoonstelling nòs/us ,wat in die Everard Read Circa in Portswoodweg, Groenpunt, Kaapstad, t
Jim Steinman, die Grammy-wenner en liedjieskrywer, is Maandag op 73-jarige ouderdom dood.
Die skrywer Pieter Fourie het vir die eerste keer ná bykans 40 jaar die huis in Bloemfontein besoek waar hy en sy ma byna deur sy pa vermoor is.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Meestersgraadstudent in menslike genetika aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein het nie net die professor ontmoet wat dit moontlik gemaak het dat hy as proefbuisbaba gebore kon word nie, maar hom ook as medestudieleier gehad.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Vir ’n voertuig wat in 2017 Europa se Motor van die Jaar was, sien ’n mens gans te min van Peugeot se pragtige 3008 op ons paaie.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.