Die polisie in KwaZulu-Natal het ’n gesteelde replika van die Telkom Knockout-trofee gevind nadat veiligheidswagte by ’n gastehuis oorval en ’n Toyota Quantum gesteel is.
Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n 32-jarige man Vrydag in Soutrivier in Kaapstad raakgeskiet is.
Die Oos-Kaapse polisie het die gewelddadige aanval deur lede van die gemeenskap veroordeel wat ’n vermeende verkragter doodgemaak het.
Die Blitsbokke het hul groepwedstryde by die Kaapstad-sewestoernooi onoorwonne afgesluit en kom nou Sondag teen Kenia in die kwarteindronde te staan.
“Pasop vir ’n gekweste buffel. Veral in Afrika!”.
Nadat hy slegs vier wedstryde vanjaar gespeel het, brand die Cheetah-slot Justin Basson om weer op die oefenveld te kom.
Groot was my verbasing toe ek hoor Huawei reik laat in die jaar nog ’n nuwe slimfoon uit. Maar wat maak die Huawei Nova 5T lekker?
Na aanleiding van die vorige artikels in dié reeks oor testamente, het ’n paar lesers hul verbasing uitgespreek oor die hoë eksekuteursgelde. Dit is waarna jy moet let.
Shell en Clicks se skielike egskeiding ’n paar weke gelede het motoriste onkant betrap.
Dawie was vandeesweek geskok om te hoor dat pres. Cyril Ramaphosa weer eens “geskok” is oor die stand van sake by Eskom.
Die kruisbestuiwing tussen die sewe- en vyftienmanrugbykodes het mildelik bygedra tot die ontwikkeling van talle Suid-Afrikaanse sterspelers in albei kodes, skryf Heindrich Wyngaard en Hendrik Snyders.
Beurtkrag is tos. Dit verlam die ekonomie en is seker die mees prominente simptoom van die land se infrastruktuur-verval. Maar dis darem nie nét sleg nie, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Die Suid-Afrikaanse skrywers Antjie Krog en Jolyn Phillips sal in Januarie die 25ste viering van die jaarlikse internasionale Winternachten-literatuurfees saam met sowat honderd skrywers, digters en kunstenaars van die gesproke woord in Nederland mee
Ná ’n oproep uit die bloute is Richard Loring se gewilde dansproduksie African Footprint in Dubai op die planke.
Gaan Suid-Afrika vanjaar die twee mooiste vroue op aarde hê?
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Wag jou verwende Waterkloof-worshond ook op Kersvader? Sit jou kat kiertsregop onder die Kersboom op Oukersaand? Miljoene mense landwyd bederf glo hul troeteldiere dié feestyd.
Die pinotage-druif is trots Suid-Afrikaans, so as jy dié feestyd ’n glasie rooi gaan skink, kies gerus dié plaaslike gunsteling.
“Ethiopië? Wat gaan julle daar doen? Dit is dan ’n woestyn. Daar is net onrus, hongersnood en armoede.”
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.