’n Paartjie het Vrydagoggend onwetend sowat R20 000 se dagga van Oos-Londen tot byna in Port Elizabeth vervoer.
’n Man van Kuilsrivier in Kaapstad is vir die onwettige besit van ’n vuurwapen, plofstof en ploftoestelle in hegtenis geneem.
Drie mense wat vermoedelik deel is van die sogenaamde “A Team” in Port Elizabeth, ’n groep wat glo agter ’n vlaag winkeldiefstalle is, het Donderdag hul rieme styfgeloop.
Die moontlikheid dat krieketspelers binnekort kan staak, is nie uitgesluit nie, sê die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging (Saca) – maar nie terwyl Engeland hier toer nie.
Die Cheetah-senter Dries Swanepoel, sê die rooikaart wat hy op 26 Oktober teen Connacht in Galway gekry wat tot ’n skorsing van drie weke gelei het, was vir hom ’n laagtepunt.
Krieket Suid-Afrika is ’n nekslag toegedien te midde van die warboel waarin hy verkeer met die nuus dat sy hoofborg, Standard Bank, hom ingelig het dat hy nie sy borgskap gaan verleng nie.
As die eendeweer in die noorde van die land voortduur, sal Eskom gedwing word om beurtkrag die hele naweek toe te pas.
Suid-Afrikaners sal op 24 Maart volgende jaar hoor of hulle nóg meer vir elektrisiteit moet betaal te midde van volgehoue kragonderbrekings.
Vivo, een van die wêreld se grootste selfoonmaatskappye, het in Suid-Afrika begin sake doen.
Bo al die klatergoud en die aankoop en verorbering van verbruikersgoedere moet ons ook dink wat die dieper betekenis van vakansie is, skryf Nico Botha.
Slawerny was een van die gruwelikste vorms van menseregteskending wat ’n impak op byna elke sfeer van die geskiedenis gehad het. Michael le Cordeur verduidelik waarom die huidige aanvalle op vroue en kinders ’n vorm van slawerny is wat reeds eeue lan
Carel van der Merwe, romansier en geskiedkundige, praat met Murray La Vita oor ’n enigmatiese, vrydenkende en “baie moderne” Boeregeneraal.
Niemand in hul gesin het geweet hy is gay nie, sê boer Damian van Boer Soek ’n Vrou se ouer suster, Desire Coetzee.
’n Kersvader met ’n gedempte geesdrif oor die feestyd klink dalk vergesog, maar hy is gedaan in die splinternuwe Kersproduksie Santa Claus is Coming to Town.
Oor doepa teen die aftakeling deur die ouderdom het die skrywer Jan Rabie geskryf van die behoud wat lê in “aanhou beweeg en geraas maak”, en die digter Dylan Thomas het met sy “rage, rage against the dying of the light” van ’n tipe gatskop-ingesteld
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die feestyd, wanneer almal jolig en vrolik blyk te wees, kan ’n moeilike tyd wees vir mense met depressie, en ook vir hul geliefdes wat self ondersteuning nodig het.
Teedrink en die bediening daarvan is ’n daaglikse gebruik vir so baie mense wêreldwyd en is ryk aan seremonie en deurtrek van tradisie.
Boervroue wat hul “boks vir ’n boervrou” ontvang het en hoendervelstories oor die toepaslikheid van die inhoud op sosiale media deel, roer vandeesweek die hartsnare.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.