Die organisasie Right2Know (R2K) het Donderdag ’n lys met eise aan polisiekantore op die Kaapse Vlakte oorhandig as deel van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.
’n Vrou van Bloemfontein se flinke optrede het Donderdagoggend daartoe gelei dat drie vermeende huisrowers in hegtenis geneem is “net minute” nadat hulle haar werkers vasgebind en haar huis glo beroof het.
’n Verdagte was Sondag ’n handvol vir ’n Krugersdorpse konstabel toe die verdagte die konstabel aan die vinger byt dat die bloed spat.
Dit wat nou in Suid-Afrikaanse krieket gebeur, kan vergelyk word met die Tsjernobil-kerntragedie in die Oekraïne.
Die gedagte van die oud-Wallaby Israel Folau in ’n Bulle-trui op Loftus Versfeld, sal ondersteuners in dié kontrei geesdriftig maak.
Die Willowton-groep, wat vir jare as die vervaardiger van Sunfoil-kookolie een van Suid-Afrikaanse krieket se vernaamste titelborge was, het ook sy stem gevoeg by die koor wat ’n skoonmaakoperasie by Krieket Suid-Afrika (KSA) eis.
Les Matuson van Matuson Associates in Johannesburg is as die sakereddingspraktisyn van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) aangestel – en die vakbond Solidariteit is glad nie tevrede nie omdat die proses “oorhaastig” gedoen word.
Die bates van die Staatspensioenfonds (GEPF) het in sy boekjaar tot einde Maart van die vorige jaareinde af met net R17 miljard verhoog.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het amptelik sy vrywillige aansoek om sakeredding by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) ingedien.
Skielik was die US nie meer ’n plek wat uitsluit nie
Dit lyk soos die uittog uit Egipte namate die een ná die ander karakter die sepie 7de Laan verlaat, skryf Daphne Grundling.
’n Ou uitknipsel het ’n onderwyseres van ’n Oos-Randse skool laat besluit om die pen op te neem oor die rassisme wat hul dubbelmediumskool van ander Afrikaanse skole ervaar.
Donderdagaand op die werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou op kykNET het Damian sy hart oopgemaak oor sy familie en hoe hulle dit hanteer dat hy gay is.
Die sangeres Anna Wolf, wat onlangs die eerste Suid-Afrikaner geword het om die Amerikaanse Unsigned-musiekprys as beste liedjieskrywer te wen, bied vandeesmaand met haar “What’s in the Woods”-toer agt vertonings in haar geboorteland aan.
Die American Film Institute (AFI), wat hom sedert 1967 onder meer beywer vir die bewaring en bevordering van Amerikaanse rolprente en TV-programme, het oudergewoonte weer die jaar se beste vermaak op die groot- en klein skerm aangekondig.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die feestyd, wanneer almal jolig en vrolik blyk te wees, kan ’n moeilike tyd wees vir mense met depressie, en ook vir hul geliefdes wat self ondersteuning nodig het.
Teedrink en die bediening daarvan is ’n daaglikse gebruik vir so baie mense wêreldwyd en is ryk aan seremonie en deurtrek van tradisie.
Boervroue wat hul “boks vir ’n boervrou” ontvang het en hoendervelstories oor die toepaslikheid van die inhoud op sosiale media deel, roer vandeesweek die hartsnare.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.