’n 26-jarige man van Port Elizabeth is Sondagaand deur drie mans doodgeskiet terwyl hy besig was om aandete te eet.
Mense is kwaad oor die vlaag geweldsmisdade in die Brits-omgewing in Noordwes nadat ’n bekende boer Saterdagaand ernstig in ’n oor-en-weer-skietery gewond is.
’n Gesamentlike taakmag is op soek na ses verdagtes wat Saterdag by ’n koshuis buite die kampus van die Universiteit van Venda in Thohoyandou, Limpopo, ingebreek het, studente beroof het en een van hulle om die beurt verkrag het.
Robbie Hunter, eens Suid-Afrika se bekendste padfietsryer, pak in Maart ’n nuwe uitdaging aan.
’n Besluit oor die Cheetah-stutte Ox Nche (kniebesering) en Charles Marais (voedselvergiftiging) se deelname aan Sondag se Pro14-wedstryd teen die Scarlets, sal eers Dinsdag geneem word.
Die veelsydige Protea JP Duminy moes sy terugkeer uitstel, maar kan nog voor die einde van die maand weer op die krieketveld wees.
Die vervoerwerkersvakbond Satawu sê hy is geskok deur die nuus dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens in drie afsonderlike sake-eenhede verdeel gaan word.
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het – wat was jou rede?
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het.
Suid-Afrika het matrikulante gehad wat in 2018 gematrikuleer het en hulle (ek ingesluit) het 2019 aangepak as ’n nuwe hoofstuk in hul lewe. Waaroor daardie presiese hoofstuk gaan, verskil van persoon tot persoon. Die een gedagte wat baie van ons saambind, is die geleentheid om vir die eerste keer te kan stem.
Baie mense mag dalk gril net by die blote gedagte om goggas te eet, maar dit sal baie goed vir ons reeds bedreigde omgewing wees as mense hul vleistande trek, skryf Martin Potgieter en Bronwyn Egan.
Het wit kiesers in 1992 die regering van oudpres. FW de Klerk toestemming gegee om tot meerderheidsregering in te stem of net om voort te gaan met onderhandelinge, vra Hermann Giliomee in sy boek The Rise and Demise of the Afrikane.
Gautengers kry Dinsdag hul beurt om die komediant Mariëtte Loubser se kwinkslae oor verhoudings en romantiese afsprake in Die Kerk Kys te sien.
Kim Kardashian het nie teruggehou nie (of dalk eerder net-net teruggehou) met haar uitrusting Sondagaand by die Hollywood Beauty Awards en haar aanhangers het ewe rondborstig op Twitter gereageer.
Noem die woord “koshuis” en menige Afrikaanse mense sal vandag met nostalgie (en ’n rilling of twee) aan die mymer raak.
Die lys van besluite wat studente daagliks moet neem, is oneindig.
Die jongste uitgawe is nou op die 'rakke'. Klik en lees gerieflik op jou rekenaar, slimfoon of tablet.
Marzahn Botha het haar kamera uitgehaal en temperature van onder vriespunt in Central Park trotseer
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.