Toe ’n rower Vrydag ’n vuurwapen teen haar maag druk en dreig om haar, haar ongebore baba en haar twee vriendinne “sonder enige probleme” te vermoor, het ’n gevoel van ongekende angs oor haar liggaam gespoel.
Die polisie het ’n vermeende dwelmhandelaar in Kgotsong, Bothaville, in hegtenis geneem nadat hulle ’n wenk uit die gemeenskap ontvang het.
Asof die stresvolle werksituasie wat deur die koronaviruspandemie meegebring word nie genoeg is nie, is die Retreat-kliniek Sondagoggend vir ’n tweede keer binne enkele weke deur rowers geteiken.
Die tafel was gedek vir ’n feesmaal op Anfield in Liverpool – maar toe is dit eintlik skaars meer as ’n burger en tjips by ’n kitskosrestaurant.
Die Australiese Ope sal voortgaan ten spyte daarvan dat spelers woedend is omdat hulle twee weke in streng kwarantyn in Melbourne moet deurbring weens positiewe Covid-19-gevalle op hul vlugte.
Griekeland se departement van sport het ’n beroep gedoen op regs- en sportowerhede in dié land om beweringe van seksuele aanranding van die Olimpiese seiljagkampioen, Sofia Bekatorou, te ondersoek.
Die drankbedryf het die regering gevra om ’n meer besliste datum te gee vir die einde van die verbod op die verkoop van alkoholiese drank.
Selfs te midde van die afswaai in ekonomiese aktiwiteite en die streng inperkings wat tot ’n kleiner vraag na elektrisiteit lei, verwag Eskom in die komende drie maande weekliks ’n kragtekort.
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag gaan “ongelukkig” Maandag hervat en onbepaald voortduur.
Die wêreld se oë gaan Woensdag op Washington wees, met die inhuldiging van Joseph Robinette Biden as 46ste president van die VSA.
Die stilswye wat Twitter en Facebook Donald Trump in die doodsnikke van sy omstrede termyn as president van die VSA opgelê het, het talle vrae oor die begrip “vryheid van spraak” laat ontstaan.
Die Bybel moet verstaanbaar wees. Dit kom ek agter wanneer ek die oorspronklike tale lees waarin dit geskryf is. Verstaanbare Bybelvertalings spreek tot my.
VIA (DStv-kanaal 147) vermaak kykers dié week weer met vars, interessante en avontuurlustige inhoud.
Die musiekvervaardiger Phil Spector, wat in die jare sestig met sy “Wall of Sound”-opnames die klank van rockmusiek verander het en in 2003 aangekla is van die moord op ’n Hollywood-aktrise, is dood aan Covid-19.
’n Kombers van boosheid daal neer oor ’n plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Beeld se lesersfoto's.
Die verbod op alkohol hoef nie ’n demper op jou skemerkelkies te plaas nie
Weet jy wat jy aan jou gesig smeer? vra Fay van Eeden nadat sy haar eie velsorgmiddels uit haar spens begin maak het.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.