Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het die twee mans geïdentifiseer wat Maandag in Worcester deur polisiebeamptes met ’n sambok geslaan is.
’n Man van Bangladesj is Donderdagmiddag in Johannesburg in hegtenis geneem vir die moorde op ’n ma en haar baba van Mokopane in Limpopo.
’n Polisiebeampte van die speurtak in Odendaalsrus verskyn Vrydag in die plaaslike landdroshof op ’n aanklag van korrupsie nadat hy glo die saak teen ’n beskuldigde wat onder die invloed van drank bestuur het, laat “verdwyn het”.
Jaco van der Walt is die nuutste sleutelspeler om sy kontrak met Edinburgh in die Skotse hoofstad te verleng.
Krieket Suid-Afrika (KSA) se tussentydse raad het ’n raadgewer aangestel om Pholetsi Moseki, die beheerliggaam se waarnemende uitvoerende hoof, by te staan.
'Hopelik staan die rekord vir lank sodat ek my kleinkinders eendag kan wys.'
Mr Price sê dit was ’n slim plan om in 2020 bêrekoop as ’n opsie vir klante in te stel.
Kim Pratley, besturende direkteur van Pratley, het op 64-jarige ouderdom gesterf.
Die kommunikasiewerkersvakbond CWU dreig om Vrydag alle uitsendings van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) vier uur lank as deel van voortslepende stakingsaksie te onderbreek.
Die media-uitnodiging het die indruk gewek dat dit ’n eenvoudige aankondiging sou wees oor die DA se beplande regsaksie teen die regering oor die aankoop en verspreiding van ’n Covid-19-entstof. Die meeste mediadekking het ook agterna op dié aspek gefokus.
Die nuwe variant van die koronavirus wat in Suid-Afrika ontdek is, is nie net vinniger en fikser as sy voorganger nie, hy het ons eerste vlaag na ’n flou grap laat lyk.
In die September-vakansie van 1983 het hy en sy suster die fliek Local Hero gaan kyk. Net daar het hy besluit dat hy eendag ook ’n klankbaanalbum gaan maak, skryf Valiant Swart.
In die nuwe M-Net-drama Lioness verloor ’n vrou alles nadat sy in hegtenis geneem is vir bedrog wat haar man voor sy dood gepleeg het.
Bridgerton, Netflix se periodedrama wat ’n wegholsukses is, gaan ’n tweede seisoen hê.
Boer soek ’n vrou moes vanjaar anders aangepak word omdat die aanbieder, Marciel Hopkins, nie self na die boere se plase kon reis nie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
As jy sukkel om ’n paar plooie te verdoesel, maar skrikkerig is vir botulinum (botox), vullers en gare-ontrimpeling (threads) nadat jy foto’s van knoeiwerk aanlyn onder oë gekry het, sal hierdie grafika jou help om die verskille te verstaan en ingeligte besluite te neem.
Vratte is vleeskleurige groeisels op die vel wat gewoonlik grof voel, maar meestal pynloos is.
In ons huidige situasie is dit uiters belangrik om so gesond moontlik te leef. Dit sluit natuurlik ook die kosse in wat jy eet.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.