Die Noord-Kaapse polisie het een van hul eie beamptes in Upington in hegtenis geneem nadat dele van skaapkarkasse in sy besit gekry is.
’n Tronkbewaarder is die naweek in die Oos-Kaap vermoor nadat hy en sy broer ontvoer is.
Vyf mense is Saterdag deur die polisie in Noordwes in hegtenis geneem omdat hulle vermoedelik ’n kitsbank met plofstof wou opblaas.
Aanvallende spel was die laaste paar jaar sinoniem met Leeus-rugby.
Christie Mackenzie het Saterdag met ’n verbysterende eindpoging daarin geslaag om haar eerste Dusi-kroon te wen.
Al die bepalings, uitslae en puntelyste van die Superrugby-reeks op een plek.
Terwyl Pravin Gordhan Sondagoggend in ’n televisie-onderhoud gesê het die regering skuld Suid-Afrikaners ’n antwoord oor hoekom multimiljardrande se projekte by Eskom gefaal het, het Solidariteit aangebied om te help.
Skerp vrae oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die voorgestelde kragstasie in Limpopo wat deur Chinese gebou gaan word, is uit DA-kringe geopper.
'n Wetsontwerp oor groter deursigtigheid en beter bestuur by die Openbare Beleggingskorporasie word in die week deur die parlement oorweeg.
Die versoeking is groot om apokalipties te raak oor die huidige stand van sake in die land. In frases soos: dis maak of breek; ons is by die kruispad; die afgrond wink; nog een verkeerde stap en ons is in ons maai.
Phil Zaayman (78), stigterslid van Rapport in 1970 en die koerant se sportredakteur vir 21 jaar, is onlangs aan demensie in Hermanus oorlede.
Ons hou nog die ligte aan, tot... sê David Sipunzi, hoofsekretaris van die National Union of Mineworkers ná ’n week van spiere bult en beurtkrag.
Die popster Katy Perry en rolprentster Orlando Bloom is uiteindelik verloof.
Die kwessies en temas in Maretha Maartens se nuwe Bybelroman oor die kinderlose Sara en Abraham voel bekend, maar bly aangrypend, skryf J.B. Roux.
Al sterf die nimfagtige, nimfomaniese skrywer Anna Neethling reeds op die eerste bladsy van Carina Diedericks-Hugo se elegante misdaad-debuut, ‘Karaktermoord’, kan geen van die ander karakters die verwoestende nadraai van haar lewe vryspring nie, skryf Deborah Steinmair.
’n Dekade gelede het die Sweedse motorbedryf gesukkel. Die momentum wat Volvo intussen opgebou het, is egter verstommend. Egmont Sippel het die top-XC60-diesel- en -petrolmodel bestuur.
Ek wil elke oggend wakker word met wit vars linne wat teen my vel streel, ek wil luilekker uitstrek en my voete kinderlik van die hoë bed gooi, maar hulle moet nie aan die vloer kan raak nie.
Die Peloponnesiese skiereiland is ’n skatkis vol antieke ontdekkings en Griekse gode, skryf David Meades.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.