’n Vermeende swendelaar, wat glo bedrog van miljoene rande gepleeg het, het Woensdag vlugtig in die handelshof in Pretoria verskyn.
Vier raadslede van die eThekwini-metro is onder die 15 verdagtes wat Woensdag deur lede van die Valke in Durban op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem is.
’n Intercape-bus is reeds op 7 Desember naby Polokwane onderweg na Harare beroof, maar inligting oor dié rooftog is tans besig om die ronde op sosiale media te doen.
Krieket Suid-Afrika (KSA) het nog ’n halwe tree in die regte rigting gegee met Graeme Smith wat die pos as die nuwe direkteur van krieket aanvaar het.
As John Dobson, die Stormers se afrigter vir 2020 se Superrugby-reeks, nog nie besef het dat hy onder druk is nie, sal daar ná Dinsdagaand se jaarlikse prysuitdeling van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) by hom geen twyfel wees nie.
Die Aussie Ben Dunk se 380 lopies in nege kolfbeurte vir die Nelson Mandela Bay Giants was die meeste in die ligafase van die Mzansi-superliga.
Kragstasies in die land is onbetroubaar en onvoorspelbaar. En dit is die grootste rede vir Eskom se besluit Maandag om fase 6-beurtkrag in te stel.
Sabotasie by een van Eskom se kragstasies was een van die groot redes vir die huidige vlaag beurtkrag wat Suid-Afrika geteister het.
As jy ook deur die loop van die jaar gewonder het waarom die Amerikaner John Harvey Kellogg graanvlokkies uitgevind het, was jy beslis nie alleen nie.
Daar word reeds van Brittanje se verkiesing Donderdag gepraat as een van die vuilste ooit en een waarin die media se tradisionele greep op politieke veldtogte verbreek is, skryf Richard Sambrook.
Donderdag gaan die Britte hul kruisies in ’n belangrike algemene verkiesing trek. Wat verdeel hulle en wat meen kenners kan die uitslag wees? Leopold Scholtz doen verslag.
Seksuele voorbereiding is een van die oudste truuks in die boek. In die lig van die klagtes teen Willem Breytenbach, hoe gebeur dit dat vermeende sekspeste vir jare hiermee wegkom? Willemien Brümmer doen verslag.
Die sanger Chris Chameleon het Dinsdag in ’n video op sosiale media die oomblikke van sy dogter se geboorte gedeel.
Die Italiaanse regering het Dinsdag in Kaapstad ’n buitengewone “uitsondering” gemaak en die Suid-Afrikaanse operaster Pretty Yende tot ridder geslaan, hoewel sy tegnies nog te jonk is.
Die fliek Frozen 2 het die afgelope naweek geskiedenis gemaak met die grootste openingsnaweek tot nog toe vir ’n animasiefliek in Suid-Afrika.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Die Tafelbergsweefspoor doen Woensdag weer sake nadat dit Dinsdag gesluit was weens tegniese probleme wat vermoedelik weens beurtkrag ontstaan het.
Almal is mal oor Kersfees, maar vir die kindertjies in die Universitas-hospitaal in Bloemfontein was die vroeë Kerspartytjie iets baie besonders.
'n Kersboom en ’n katkind (of katkinders!) is nie maats nie. Óf die ornamente en liggies beland op die vloer, óf as jou katgedierte baie nuuskierig is, kan die boom omgetrek word.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.