Sowat ’n maand voordat hy buite sy huis naby Calitzdorp vermoor is, het die 66-jarige Lourens de Villiers, ’n oud-nuusregisseur van die SAUK, ’n verbygaande motoris gevra om hulp by die polisie te gaan kry.
Perlemoenstropery het nou “heeltemal handuit geruk”. Verlede Woensdag se voorval was iets wat al lank gevrees word en het net weer bevestig dat daar eenvoudig net geen wil is om die misdaad te keer nie.
Twee mans, onder wie ’n taxibestuurder, is in hegtenis geneem ná ’n onlangse vlaag rooftogte in George.
'Nie alle regeringsinmenging is problematies nie.'
'Meeste van ons ervaar probleme met ingesteldheid en motivering.'
Verona van de Leur is op 16-jarige ouderdom as Nederland se Sportvrou van die Jaar aangewys, maar vandag is die 35-jarige voormalige gimnastiekkampioen in die pornografiebedryf betrokke.
Absa se aandeelprys het Dinsdagoggend met tot 4,4% geval nadat daar bekend gemaak is die bank se betreklik nuwe baas gaan uittree.
Daniel Mminele, uitvoerende hoof van Absa, gaan waarskynlik bedank.
Die eienaar van die Mall of Africa het Dinsdag sy nuwe inkopie-app, SHôPING, bekend gestel.
’N Swartgallige lewensuitkyk is iets wat ek niemand toewens nie. Om elke dag op te staan met ’n verdoemenis wat oor jou hang, moet ’n foltering wees.
Watter stukkie van jou lewe en jou geskiedenis pak jy op? Jou ma se as of Krokkie die krokodil? Willemien Brümmer vertel van die dag toe hul buurt byna deur die vlamme uitgewis is.
Ons is midde-in die digter se maand.
’n Weduwee wat haar seun in die tronk besoek nadat hy moord gepleeg het, is die vertrekpunt van die solostuk Klipgebede.
Organisasies in die kunste-, kultuur- en erfenissektor kan danksy die Nasionale Lotery-kommissie (NLC) weer aansoek doen om finansiering van tot R10 miljoen per projek.
Die sangpaar Jack & June, wat bestaan uit die egpaar Jacqueline Tolken en Peter Hoven, het vir die eerste keer sedert die groep se ontstaan in 2016 ’n Afrikaanse enkelsnit uitgereik.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Voor die ramp het die trein verskriklik geruk en 'soort van gebokspring'.
Die 'donderende gestoom' van ’n stoomlokomotief wat Bakang Seinolo vir die eerste keer ooit die afgelope naweek met ’n breë glimlag beleef het, was sy beloning nadat hy as vrywilliger gehelp het om dié ou ysterreus in Kimberley op te knap.
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein dat personeel ’n doktorsgraad behaal het – en sommer ook toe twee. Toevallig is dit ook die jaar wat die museum 90 jaar oud is.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.