’n Man wat vermoedelik vir moetie vermoor is, se verminkte lyk is naby die Peter Mokaba-stadion in Polokwane gekry.
’n Vragmotor wat koper na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) vervoer het, is Vrydagaand in Limpopo enkele kilometers van die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe deur mans in verkeersuniforms gekaap.
’n Polisieman verskyn Dinsdag in die hof in Empangeni in KwaZulu-Natal nadat hy glo Saterdag twee broers van onderskeidelik 24 en 32 jaar oud in Richardsbaai doodgeskiet het toe hy van diens af was.
Die Suid-Afrikaans gebore Rory Sabbatini en Amerikaner Kevin Tway het Sondag, danksy ’n rits voëltjies én ’n arend oor die laaste nege putjies, koning gekraai in die QBE Shootout-spantoernooi in Naples, Florida.
Voordat daar nie ’n duidelike plan en genoegsame finansiële ondersteuning vir die Suid-Afrikaanse vroue-sewesrugbyspan beskikbaar is nie, sal hy sukkel om hond haaraf te maak teen die topspanne in die wêreld.
Pakistan se Abid Ali het die eerste man geword om ’n honderdtal in sy buiging in toets- en eendagkrieket aan te teken nadat die eerste kragmeting in sy tuisland sedert die terreuraanvalle in 2009 ’n gelykopuitslag opgelewer het.
Veiligheidsmaatskappye het nie ’n noemenswaardige toename in huisbrake of ander misdade tydens die jongste vlaag van kragonderbrekings ervaar nie.
Strenger maatreëls gaan in die suidelike Atlantiese Oseaan toegepas word om te keer dat tropiese tunabronne uitgeput word.
’n Leser vra dié week of staatseffekte ’n goeie belegging is. Nico van Gijsen gee sy mening.
Daar was ’n hele paar hoogtepunte in pres. Cyril Ramaphosa se jaar. Daar was egter ook ’n hele klomp laagtepunte, waarvan Eskom se fase 6-beurtkrag die ergste was, skryf Theuns Eloff.
Ons versaak die kinders in ons land. Een uit elke 31 kinders sal voor hul vyfde verjaardag sterf, meestal aan voorkombare siektes. Elsabé Brits berig oor die 14de “South African Child Gauge 2019” wat pas bekend gestel is.
Verlede jaar hierdie tyd het Kaylee Rough, ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi, ’n groot haaihoei op sosiale media veroorsaak.
Benny Bushwhacker: Human Nature.
Hy is nie spyt dat hy aan 'Boer soek ’n vrou' deelgeneem het nie, want daarsonder sou hy nie die huidige liefde in sy lewe ontmoet het nie.
’n Sterbelaaide opvoering van Master Harold and the Boys lui in Februarie die Fugard-teater se viering van sy tiende bestaansjaar in.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaand al amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s, wat matrieks of hul trotse familie en vriende aan ons gestuur het, om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaande amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s wat matrieks of hul trotse families en vriende aan ons gestuur het om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Om ’n swembroek vir die somervakansie te kies, bly vir talle ’n netelige saak. Daniëlla van Heerden vra kenners se raad oor styl, snit en hoeveel om te bestee.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.