Vyf mense is in hegtenis geneem omdat hulle glo onwettig byeengekom het en een vir die afvuur van ’n vuurwapen in die openbaar.
Nog twee mans wat met ’n berugte kapingsbende verbind word, is die week deur die Valke, die eenheid vir georganiseerde misdaad en die honde-eenheid in Gauteng in hegtenis geneem.
’n Ma van twee jong kinders wat beweerde bedrog van R1,6 miljoen gepleeg het by 'n huiseienaarsvereniging in Hoedspruit in Limpopo, is deur die Valke in hegtenis geneem.
Sy entoesiasme is aansteeklik. Die spelers is mal oor hom.
Hy sal by die Bulle meeding met spelers soos Embrose Papier en Keagan Johannes.
'Dit is ’n tragiese einde aan ’n tragiese storie vir alle betrokkenes.'
Kim Reid gaan wegstap van die daaglikse bedrywighede van Takealot, maar bly in ’n belangrike rol by die e-handelgroep.
Solly Tshitangano, verkrygingshoof van Eskom, is as voorsorgmaatreël geskors terwyl ’n tugproses begin is oor sy versuim om besparingsteikens te haal.
As groot byeenkomste oor Paasfees nie beperk gaan word nie, gaan dit ’n derde golf van Covid-19-infeksies meebring wat soortgelyke sterftes tot gevolg gaan hê as met die tweede golf.
Daar is iets omtrent Mars wat hom bang maak, skryf Koos Kombuis. Want as hy lank genoeg in Suid-Afrika bly, is daar ’n goeie kans dat die rooi planeet hiernatoe sal kom.
Alles in sy roman oor sy pa wat “probeer het om my ma se kop met ’n metaalpyp te verbrysel, en toe weer en weer en weer probeer het om haar keel met ’n stuk gebreekte glas af te sny”, is waar, sê Pieter Paul Fourie aan Murray La Vita.
’n Vriend wil weet of ek dink die naamsveranderinge in die Oos-Kaap gaan die ANC help om die munisipale verkiesing in die streek te wen. Ek dink dit is onwaarskynlik.
Die akteur Dean John Smith vertolk nié die rol van tamatiesous in die kykNET-speelfilm Sousie nie, maar dit keer hom beslis nie om met ’n skaterlag daaroor te grap nie.
Die Afrika Mamas, ’n Zoeloe a cappella-ensemble, word in die buiteland lof toegeswaai vir hul nuwe album, Ilanga, wat “die son” in Afrikaans beteken.
Die Italiaanse komponis Muzio Clementi bly vernuwend en geldig eeue ná sy dood, al het Mozart hom destyds verpes. Paul Boekkooi het na die jongste opname van sy komposisies geluister.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Wanneer hy op die sportveld uitdraf, kyk mense twee keer om seker te maak dat dié kranige rugby-, krieket- én hokkiespeler dit werklik met ’n prostese regkry.
Toe hy in 1971 begin het om Die Burger af te lewer, het hy nie gedink hy sal dit 50 jaar later steeds doen nie.
Carin du Plooy (62) van Durbanville se man van 44 jaar sê sy lyk soos ’n jong pêrel nadat sy ’n splinternuwe voorkoms op die TV-program Mooimaak met Clare Wiese-Wentzel op kykNET gekry het.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: Gedurende jou proeftydperk sal jy ons eksklusiewe intekenaarsnuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS ontvang. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.