Aanvallers skiet veiligheidswagte, buit wapens
Die lyk van ’n man met verskeie skietwonde is Dinsdag in die Nuwekloofpas naby Tulbagh in die Wes-Kaap gevind.
’n Man wat algemeen as Kaapstad se suidelike voorstede se perlemoen-koning beskou is, is in Schaapkraal naby Mitchells Plain in ’n sluipmoordaanval dood.
Die onoorwonne Jami Webb kry in Maart die kans om vir die eerste keer in die hoofgeveg van ’n bokstoernooi te baklei.
Laura Wolvaardt, aanvangskolwer van die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan, het met twee plekke verbeter en beklee nou gesamentlik die sewende plek – haar beste posisie nog – op die eendagranglys.
Die Boston-marathon, wat verlede jaar die eerste keer ooit gekanselleer is, sal vanjaar op 11 Oktober plaasvind – as padwedlope dan in Massachusetts toegelaat word.
Die wynbedryf, wat deur die wynprodusenteorganisasie Vinpro verteenwoordig word, is uiteindelik hof toe oor die drankverbod wat dreig om die bedryf te verwoes.
Niemand het nog gesê belasting gaan verhoog word om die Covid-19-entstof te bekostig nie, sê Dondo Mogajane.
Die rasgegronde toerismefonds wat pres. Cyril Ramaphosa bekend gestel het, is “skadelik en onaanvaarbaar”, sê die Sakeliga.
Die een ná die ander medeboekwurm in my omtes bevestig dit: Die afgelope jaar is die een waarin ons die minste boeke tot nog toe gelees het.
Hoe kry jy dit reg om jou voetsole in die vroeë oggendure te vernis? Moet liewer nie vra nie, skryf Erla-Mari Diedericks.
Die geheimsinnigheid oor die verhoor van dr. André Bartlett, voorsitter van die NG Sinode Hoëveld in Gauteng, oor sekere van sy uitlatings wat die negende gebod sou oortree en gevolglik in die openbare domein aanstoot sou gegee het, is nie in die ope
Danksy ’n nuwe skryfinisiatief gaan 12 nuwe Suid-Afrikaanse teaterstukke vir die verhoog geskep word. Die nuus kom terwyl teaters in Suid-Afrika steeds donker is en baie akteurs sonder werk is.
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Joshua Miles en sy gesin trek binnekort van hul wortels hier uit om hulle in Skotland te vestig.
Ryan Adams se jongste album, Wednesdays, kan nie geïgnoreer word nie, al is dit die skepping van ’n uiters bedenklike karakter. Danie Marais het gaan luister.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Die aanlyn verkope van skaapvelpantoffels het nie net ’n Oos-Kaapse padstal gehelp oorleef tydens die nasionale staat van inperking nie, maar ook aan ’n skoenmaker sy eerste voertuig besorg.
Mercedes se opwindende eerste proesel van die massa-e-voertuigsegment, sy nuwe EQA, is pas oorsee internasionaal bekend gestel, maar jy gaan hom dalk nooit hier te sien kry nie.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.