’n 58-jarige vrou van Makwassie in Noordwes is Dinsdagmiddag in haar plaashuis deur gewapende rowers oorval, aangerand en ontvoer.
Drie veiligheidswagte is aangehou toe hulle Dinsdagoggend gewapende mans se plan om by die Alberton-leefstylsentrum aan die Oos-Rand in te breek, in die wiele gery het.
’n Man (64) is Maandagmiddag in die been geskiet in ’n aanval by die Kleinplaasdam bokant Simonstad, Kaapstad, terwyl hy en ’n vrou (51) gestap het.
Nadat die Leeus die Jaguares met rotsvaste verdediging geklop het, wil hulle Saterdag teen die Stormers graag weer hul tradisionele sterkpunt uitstal.
Dit lyk of Wiaan Mulder, die 20-jarige veelsydige speler van Johannesburg, Donderdag sy debuut vir die Proteas in die tweede kriekettoets teen Sri Lanka in Port Elizabeth kan maak.
Ondersteuners van die Stormers wag nou al meer as ’n seisoen vir Sergeal Petersen se buiging in die Superreeks en daardie dag gaan moontlik Saterdag teen die Leeus op Nuweland uiteindelik aanbreek.
Vrae hang oor die goedkeuring van twee mediese versekeringsprodukte van die Discovery-groep nadat die Raad op Mediese Skemas (RMS) dit aanvanklik afgekeur het.
Dawie Roodt, ekonoom by Efficient Group, sal baie graag wil hoor die staat gaan ondernemings soos Eskom privatiseer.
Jan Taks het Dinsdag toegeslaan op al die roerende bates van die sakeman en sigaretbaas Adriano Mazzotti weens miljoene rande se belastingskuld.
Die twee teenstrydige stemme waarmee die ANC oor sy e-tol-tameletjie praat, dra daartoe by dat die turksvy net al hoe groter word.
Die bekroonde akteur John Kani se kragtige toespraak by die ontvangs verlede week van ’n Fiësta-prys vir sy lewenslange bydrae tot die kunste is ’n aanskouingsles vir almal wat versoening begeer.
Oorvereenvoudigde oplossings vir komplekse uitdagings, wat meermale met selfversekerdheid en selfs arrogansie aangebied word, steek my dwars in die krop.
Die modelegende Karl Lagerfeld is Dinsdag in die ouderdom van 85 in Parys, Frankryk, ná ’n kort siekte oorlede. Lagerfeld was die groot gees agter die gesogte Chanel-handelsmerk.
Die Netwerk24-feeskafee is weer op pad Stellenbosch toe vir die Woordfees.
Marlo Minnaar en Liezl de Kock gaan te sien wees in die rolle van ’n paartjie van gemengde ras in ’n nuwe produksie van Athol Fugard se klassieke drama Statements After an Arrest Under the Immorality Act.
Met ’n piepklein span en ’n restaurant wat slegs 24 mense kan vat, het Wolfgat stof in die kompetisie se oë geskop om as die restaurant van die jaar aangewys te word.
In VIA (DStv-kanaal 147) se kosprogram Armand kook kaalnooi dié akteur bekende gaste na sy kombuis. Hulle deel keto-resepte en raad wat jou sal help gewig verloor en om beter te voel.
Jannie van Rensburg gee ’n stukkie geskiedenis van Paarlberg en sy twee rotsmaats, Bretagne en Gordon, wat ’n uitsig soos min oor die Paarl gee.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.