’n Man wat na bewering die bestuurder van ’n Porsche Cayenne in Pretoria wou kaap, is Donderdagaand naby die Voortrekkermonument doodgeskiet.
’n Man word gesoek nadat ’n vrou en ’n kleuter se lyke in ’n lodge naby Makopane in Limpopo, gevind is.
Genl.maj. André Lincoln, hoof van die Wes-Kaapse teenbende-eenheid, het in November verlede jaar al geweet sy optrede is in die polisie se visier oor die sluipmoord op lt.kol. Charl Kinnear.
Reën het Vrydag in Potchefstroom die derde agtereenvolgende keer die laaste sê gehad in ’n Groep A-eendagwedstryd.
Rugby Australië (RA) het aangebied om rondom Julie vanjaar ’n “mini-Wêreldbekertoernooi” aan te bied.
Brianna Rollins-McNeal, Olimpiese kampioen in die 100 m-hekkies, is voorlopig geskors nadat sy reëls oor opkikkers oortree het.
Die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het nog R2,5 miljard se kapitaalbesteding vir vanjaar gekanselleer nadat die derde drankverbod einde Desember aangekondig is.
Die Landbank gaan nie die staatswaarborg kry waarop hy gehoop het vir die herstrukturering van sy skuld nie.
Eskom gaan van 12:00 Donderdag tot Sondagaand fase 2-beurtkrag toepas nadat talle eenhede by sy steenkoolkragstasies onklaar geraak het.
Dit is iets wat min aandag ná die terreur in Washington DC kry: Die groot kruis wat Donald Trump se skurke op Capitol Hill opgerig het.
Veral aan die begin van die pandemie, tydens die eerste inperking, was spotprente “deel van die vesel van vertroosting” waarop mense staatgemaak het, sê die spotprentkunstenaar Carlos Amato aan Murray La Vita.
Koos Kombuis: ‘Skielik bid ek weer’
Die rolle is nou omgedraai: Dit is vanjaar nie weer 22 vroue wat meeding vir ’n sjarmante kêrel op The Bachelor nie, maar eerder ’n groep mans wat koer agter ’n vrou aan op The Bachelorette.
Die komponis en musikant John Oakley-Smith (71) is Maandag in sy huis in Mutare, Zimbabwe, vermoor.
“Ongelukkig moes ons ook ons deure heeltyds sluit.”
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Elke hond kry sy dag, soos Johnny Cash, ’n Jack Russell-kruising van Stellenbosch, onlangs uitgevind het toe hy die 3 000ste hond was wat aangeneem is danksy die Oscars Arc’s Woof-projek.
Almal wat die afgelope Desember op Naval Hill was, sou sekerlik saamstem dat die natuurskoon en uitsig ’n ware fees vir die oog was danksy die goeie reën.
Hier is ’n nuwe manier om kruie te gebruik; as vlooimiddels vir katte en honde.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.