“Die mense wat nou na ons moet kyk, kyk nie na ons nie. My suster verdien geregtigheid.”
Drie geldwagte is Maandagoggend by ’n kitsbank by die Zevenwacht-winkelsentrum in Kuilsrivier, Kaapstad, beroof.
Minstens 12 mense is Maandag gedurende ’n betoging oor swak dienslewering in Lydenburg, Mpumalanga, op klagte van openbare geweld in hegtenis geneem.
Allan Alaalatoa, die kaptein van die Brumbies, en Andrew Ready, haker van die Western Force, is albei vir drie weke geskors nadat hulle in Australiese Superrugby-wedstryde met rooikaarte gestraf is.
As deel van planne om vrouekrieket uit te brei sal daar vanaf 2026 twee bykomende spanne aan die Wêreldbeker-toernooie in eendag- en T20-krieket deelneem.
Wanneer Jordan Chait Woensdag die Haaie se nr. 10-trui teen die Vrystaat-Cheetahs dra, is dit vir hom ’n geleentheid om te wys dat hy die Durbaniete se eerste keuse in dié posisie kan wees.
Dit klink na goeie nuus dat ’n rekordbedrag in effektetrustfondse belê is, maar dis ook slegte nuus - baie daarvan is omdat mense afgelê is.
Die Covid-19-pandemie het die gewoonlik lonende mark vir perlemoen swaar getref.
Die jongste studie van Ipsos bevestig wat waarnemers gevrees het: Die regering se tabakverbod het die sluikhandel in sigarette ’n groter greep op die mark gebied.
Maandag het ons Internasionale Vrouedag gevier.
Die Christelike Kerk in Suid-Afrika staan voor ’n nuwe vraagstuk wat eeue-oue oortuigings binne dié geloofstradisie uitdaag.
In die kop van byna alle mense broei ’n boek wat wag om geskryf te word. Niemand wil spoorloos sterf nie.
Het ’n oorlog pas begin of gaan dit ’n koue oorlog wees?
“Dag 6. Ons is steeds by die NAC. Ons gaan nêrens.”
’n Besonderse woordkunsaanbieding met musiek oor die Afrikaanse digter Olga Kirsch is deel van die openingsprogram van ’n nuwe venue aan die Weskus die komende naweek.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Vergeet van voëlkykers en geveerde bewoners van die veld: daar is deesdae ’n veel dapperder subspesie wat die natuur invaar om meer oor grillerige gediertes te leer.
As jy deesdae na sekere televisie- en radio-advertensies kyk en luister, sou jy nie sê die wêreld is in die wurggreep van die Covid-19-pandemie nie. Hoekom nie? vra Landi Slatter.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.