Vermeende kabeldiewe in Bishop Lavis het Donderdag hul rieme styfgeloop teen Kaapse wetstoepassers wat nie deur koeëls afgeskrik is nie.
Altesame 86 moorde is verlede naweek in die Wes-Kaap gepleeg, waarvan nagenoeg 47 in die Kaapse Skiereiland was. Van dié 47 moorde was tussen 40% en 50% bendeverwant, sê bronne in die polisie.
Die familie van ’n bejaarde oudpolisieman van Marquard in die Vrystaat glo hy is Donderdag doodgeskiet omdat dié “gevreesde taai” man hom waarskynlik teen rowers verset het.
Die voormalige voorste vrouespeler Caroline Wozniacki van Denemarke gaan ná die Australiese Ope – waar sy toevallig verlede jaar haar eerste en enigste Grand Slam-toernooi gewen het – haar raket ophang.
As Neil Powell, afrigter van die Blitsbokke, se loopbaan as breier nie uitwerk nie, kan hy dit straks oorweeg om ’n onderwyser te word.
Die een ding waarvan jy Ernie Els nooit kan beskuldig nie, is dat hy sonder pyn in sy hart wegstap wanneer hy die afsnypunt in ’n toernooi gemis het.
“Seven six four, seven six four,” het Vrydag herhaaldelik opgeklink op die derde en laaste dag van die sogenaamde Bosasa-veiling in Krugersdorp.
Twee verenigings wat onderskeidelik dokters en tandartse verteenwoordig, het ’n dringende beroep op hul lede gedoen om Saterdag op ’n byeenkoms van die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) vir sy ontknoping te vra.
Les Matuson, die sakereddingspraktisyn wat by die Suid-Afrikaanse Lugdiens aangestel is, het ingestem om die arbeidsektor te betrek by die omkeer van die SAL.
Bo al die klatergoud en die aankoop en verorbering van verbruikersgoedere moet ons ook dink wat die dieper betekenis van vakansie is, skryf Nico Botha.
Slawerny was een van die gruwelikste vorms van menseregteskending wat ’n impak op byna elke sfeer van die geskiedenis gehad het. Michael le Cordeur verduidelik waarom die huidige aanvalle op vroue en kinders ’n vorm van slawerny is wat reeds eeue lan
Carel van der Merwe, romansier en geskiedkundige, praat met Murray La Vita oor ’n enigmatiese, vrydenkende en “baie moderne” Boeregeneraal.
Die plakkaat van die Suid-Afrikaanse rolprent Moffie is pas uitgereik.
Niemand in hul gesin het geweet hy is gay nie, sê boer Damian van Boer Soek ’n Vrou se ouer suster, Desire Coetzee.
’n Kersvader met ’n gedempte geesdrif oor die feestyd klink dalk vergesog, maar hy is gedaan in die splinternuwe Kersproduksie Santa Claus is Coming to Town.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die feestyd, wanneer almal jolig en vrolik blyk te wees, kan ’n moeilike tyd wees vir mense met depressie, en ook vir hul geliefdes wat self ondersteuning nodig het.
Teedrink en die bediening daarvan is ’n daaglikse gebruik vir so baie mense wêreldwyd en is ryk aan seremonie en deurtrek van tradisie.
Boervroue wat hul “boks vir ’n boervrou” ontvang het en hoendervelstories oor die toepaslikheid van die inhoud op sosiale media deel, roer vandeesweek die hartsnare.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.