Vyf mense is Dinsdag in die vroeë oggendure in Rocklands, Mitchells Plain, in verband met die moord op ’n 58-jarige man in Welgelegen, Parow, in hegtenis geneem.
“Ons het tragies ’n geliefde vriend, kollega en mentor verloor.”
’n Fietsryer is die naweek in Durbanville eers van sy fiets afgeslaan en toe met ’n skerp voorwerp in die gesig gesteek.
Die Suid-Afrikaanse manspan in die 4x100 m gaan nie net in Mei ’n medalje wen op die Wêreld-aflosbyeenkoms nie, maar sal ook op die Olimpiese Spele in Tokio op die podium staan.
As alles volgens plan verloop, boks die Suid-Afrikaanse swaargewigkampioen, Tian Fick, in April in Glasgow, Skotland.
Suid-Afrika speel van Dinsdag af in sy eerste toets in Pakistan sedert 2007. Volg die aksie van dag een in Karatsji regstreeks hier.
In November 2020 het 88,6% minder buitelanders as ’n jaar tevore in die land aangekom, en selfs Suid-Afrikaners het baie min gereis.
Die feit dat krag per eenheid duurder kos hoe meer jy gebruik, is dalk binnekort iets van die verlede.
Ouers se malle gejaag om skoolklere en skryfbehoeftes te koop, is vanjaar uitgestel omdat skole nie soos beplan in Januarie heropen het nie.
Voordat Covid deel van die lewe geword het, het ons nog voornemens gehad, veral aan die begin van ’n jaar. Nou het ons net verwagtinge, skryf Dawid Kuyler.
Joe Biden se inhuldiging as president van die VSA het die einde van die destruktiewe regering van Donald Trump aangekondig en die wêreld het ’n kollektiewe sug van verligting geslaak.
Voor einde vanjaar, as die Covid-19-pandemie nie ’n stokkie daarvoor steek nie, gaan Suid-Afrikaners wéér daardie moeilike keuse moet uitoefen.
VIA (DStv-kanaal 147) vermaak kykers dié week weer met vars, interessante en avontuurlustige inhoud.
Dianne Hofmeyr en Piet Grobler se jongste kinderboek, Kiets in Parys moedig kinders aan om dapper hul drome uit te leef. Kiets se avonture speel af in ’n ou, boheemse Parys, waar Edith Piaf en Josephine Baker gehore aan hul voete had. Laetitia Pople
Netwerk24-intekenare kan in Februarie na die bekroonde misdaadskrywer Irma Venter se vierde boek uit die bekende S-boekreeks luister. Skarlaken is Netwerk24 se luisterboek vir Februarie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Talle dokters en verpleegsters van die New Somerset-hospitaal in Kaapstad se gemoedere is Vrydag gelig.
Die pars het Donderdag begin op die Stellenbosse wynplaas Simonsig met die eerste lot pinot noir-druiwe wat beskore is om Kaapse vonkel te word.
As Laingsburgers vroeg op 25 Januarie 1981 kon weet ’n woedende waterdraak was op pad om 70% van hul dorp te verrinneweer, sou minder mense tyd vermors het om ornamentjies op hoër rakke te pak of groentetuine te red.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.