Sowat ’n maand voordat hy buite sy huis naby Calitzdorp vermoor is, het die 66-jarige Lourens de Villiers, ’n oud-nuusregisseur van die SAUK, ’n verbygaande motoris gevra om hulp by die polisie te gaan kry.
Perlemoenstropery het nou “heeltemal handuit geruk”. Verlede Woensdag se voorval was iets wat al lank gevrees word en het net weer bevestig dat daar eenvoudig net geen wil is om die misdaad te keer nie.
Twee mans, onder wie ’n taxibestuurder, is in hegtenis geneem ná ’n onlangse vlaag rooftogte in George.
Dis tyd vir ’n supergeveg in die middelgewig-afdeling.
Die songeluk tussen Mercedes se Valtteri Bottas en Williams se George Russell in Sondag se Grand Prix op Imola gaan nie enige nagevolge vir die jaers inhou nie, maar die twee gaan nie sommer gou ’n vriendskaplike biertjie saam geniet nie.
Die Bulle sal Saterdag op Loftus Versfeld sonder die Bokke Duane Vermeulen en Trevor Nyakane in die agttal wees wanneer hulle teen die Leeus in die Reënboogbeker-kompetisie te staan kom.
Jy kan nou binne ’n paar minute ’n bankrekening by Capitec open deur net na jou foon te kyk.
Solidariteit het volgens die ANC 'oorlog verklaar' op transformasie en ’n inklusiewe ekonomie, maar nou sê die vakbond hy sal aanhou om 'rasmalheid' aan elke front te beveg.
Daar is kommer oor die kort tydperk waarin die publiek kommentaar kan lewer oor ’n vergoedingsfonds vir beserings weens Covid-19-inentings.
Jy dink jy weet wie ek is. Jy glo jy ken my.
Prins Philip sterf op 99. Na alle getuienis het hy en koningin Elizabeth ’n mooi huwelik gehad en mekaar ondersteun.
Die beeld wat dikwels by my opkom in tye van introspeksie, is dié van Narcissus van die Griekse mitologie.
Leandie du Randt 'wil Jesus se lig sonder voorwaardes in die wêreld laat skyn' en ’n verandering wees eerder as om toe te laat dat die omgewings waarin sy haar bevind, haar verander.
Die skrywer dr. Dolf van Niekerk (92) is Maandag deur die Universiteit van die Vrystaat met ’n eredoktorsgraad in die lettere vereer.
Vier beeldskone, suksesvolle vroue – kindervriende wie se paaie as volwassenes weer kruis – het ou wrokke om uit die weg te ruim soos nuwe vyandigheid opvlam.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Voor die ramp het die trein verskriklik geruk en 'soort van gebokspring'.
Die 'donderende gestoom' van ’n stoomlokomotief wat Bakang Seinolo vir die eerste keer ooit die afgelope naweek met ’n breë glimlag beleef het, was sy beloning nadat hy as vrywilliger gehelp het om dié ou ysterreus in Kimberley op te knap.
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein dat personeel ’n doktorsgraad behaal het – en sommer ook toe twee. Toevallig is dit ook die jaar wat die museum 90 jaar oud is.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.