’n Sakeman van Port Nolloth is Saterdagoggend vermoor in sy woonstel by sy sakeperseel aangetref.
’n Stryery oor ’n vrou het oënskynlik tot die dood van twee mans en die inhegtenisneming van vier mense in St. Francisbaai gelei.
Die polisie was Maandagmiddag nog besig om die toneel te fynkam waar ’n bejaarde man dood aangetref is in sy plaashuis naby Kendal, Mpumalanga.
Die voormalige Cheetahs-losskakel Fred Zeilinga is sedert verlede week op ’n proeftydperk by die Leeus – en kan dalk voor die einde van die maand reeds in die rooi-en-wit van Ellispark op die veld gestuur word.
Wêreldatletiek het op Vrouedag ’n rits beloftes gemaak om “die rol van meisies en vroue” in die sport te bevorder.
Grens se krieketspan is in die naweek in sy tweede beurt van sy provinsiale meerdagwedstryd teen KwaZulu-Natal (KZN) in die Paarl vir net 16 lopies uitgehaal.
Die lang verwagte veiling van breëbandspektrum, wat in Maart sou plaasvind, is nou eers weer uitgestel.
Die lewensversekeraar Old Mutual het in die eerste twee maande van die jaar R1,9 miljard se eise ontvang vir sterftes wat met Covid-19 verband hou.
Dit blyk 15% van Suid-Afrikaners gaan hul WhatsApp-rekening kanselleer.
Sielkundiges het verlede jaar al waargeneem dat mense se angsvlakke aan die toeneem is. Dis hoofsaaklik deur die onsekerheid aangedryf wat Covid-19 meegebring het. Waar staan angsvlakke nou, 'n jaar later? Die kliniese sielkundige prof. Pieter Kruger is die gas.
Die een ding wat ek deesdae gereeld leer, is dat ek nog baie het om te leer. En dat jy wel vir ’n ou hond of kat nuwe trieks kan leer.
In die politiek moet ’n mens maar jou bedmaats versigtig kies.
’n Besonderse woordkunsaanbieding met musiek oor die Afrikaanse digter Olga Kirsch is deel van die openingsprogram van ’n nuwe venue aan die Weskus die komende naweek.
Adam Small praat steeds oor wat ons nou nodig het, meen die akteur en musikant Dean Balie wie se woord-en-musiekvertoning Die poet, wie’s hy? pas met vyf Fiëstas vereer is. Hy het met Laetitia Pople gesels.
Die teaterfotograaf Bob Martin (92) is verbaas oor sy Fiësta-eerbewys, want hy is “net ’n ou ballie wat foto’s neem”.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Vergeet van voëlkykers en geveerde bewoners van die veld: daar is deesdae ’n veel dapperder subspesie wat die natuur invaar om meer oor grillerige gediertes te leer.
As jy deesdae na sekere televisie- en radio-advertensies kyk en luister, sou jy nie sê die wêreld is in die wurggreep van die Covid-19-pandemie nie. Hoekom nie? vra Landi Slatter.
Covid-19 het 2020 genagmerrie. Aan die motorfront is baie motors lank ná hul bestemde datum bekend gestel, maar daar wás hoogtepunte. Egmont Sippel noem ’n laaste klompie.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.